CEYLONIA BEKKER | Die Show na Die Show E3

In hierdie episode spill Ceylonia AL die juice oor Op My Eish, ons gesels ook oor haar liefde - die ander helfte van Van Pletzen, en oor hoe sy haar voete in die acting & stand-up besigheid vind😎 Onthou ook om die kode “babyclown” te gebruik opwww.vinty.co.za om ‘n FREE bottel Die Show na Die Show Sauvignon Blanc te kry!😎🥳🍷 Wat het julle gedink van hierdie episode?🥳 #DieShownaDieShow