EP8 Maryna Stevenson: Life is not meant to be lived unconsciously.

Maryna Stevenson is in die ateljee saam met Danny Blunden. In die 8ste episode van The Audit of Life gesels ons oor alles van goeie maniere, selfresepek, kommunikasie en hoe jou karakter jou verder kan vat as net jou prestasies. Ons pak ons rugsakke vol klippe uit, en leer hoe om intensioneel te lewe. Just because it is, doesn't mean it has to be. Jou keuses kan jou lewe 'n totaal nuwe rigting laat inslaan. 🎯 The Audit of Life is met trots geborg deur: The A Team Financial Services. Kontak hulle gerus by: [email protected] Facebook:   / theateamfinancialservices   Instagram: @theateamfs 🎯 Volg gerus vir Maryna Stevenson by: https://marynastevenson.co.za/