Kattekwaad. ALETTA FRANCINA.

Nie net is Aletta Francina n IKOON in afrikaanse komedie nie. Nie NET is sy die vrou met die beste smaak en klas in SA nie. NEE! Sy het al ook haar middeltoon probeer registreer op onlyfans. Ek het self n verassing vir aletta gehad om haar beroep se horison te verbreed. Kom vind uit wat aletta dink van tiktok en as mense haar in die publiek herken. Dit was n eer om n IKOON voor my te hê. Volgende keer sal ons ,ons slaappatrone bespreek. Follow ons op instagram Aletta   / alettafrancina   Katinka   / katinkadiekat_official