REANDI GREY | Die Show na Die Show E8

Die krulkop Cupido kuier bietjie by my!🤩🌾 Ons gesels oor haar journey as aktrise tot haar wat Boer Soek 'n Vrou aanbied!🤠 Ek hoor bietjie meer hoe werk die behind-the-scenes 👀 wat is rerig REAL😏 & oor die nuwe 10 boere!🥹 Share jou maats wat moet kyk!!!🥳 💡 - Lampyridae Lights 🎥 - Creatorsway Productions 🍷 - The Stellenbosch Collection #DieShownaDieShow #BoerSoeknVrou #BSV #kykNET #ReandiGrey #lisametdierooihare #wyn #bsnv