BOER DAANDRÉ & MARISCA | Die Show na Die Show E4

In hierdie episode gesels ek met die land se gunsteling power couple, Daandré en Marisca🤩 Hulle het mekaar gevind op Seisoen 16 van Boer Soek ‘n Vrou, & ons gesels all things liefde, troubeplanning & boere-verhoudings! 🥳 Wat het julle gedink van hierdie episode? #DieShownaDieShow #BoerSoeknVrou #BoerDaandré #wyn #lisametdierooihare