Tasha - Vergaan
Gaan luister of koop 'Vergaan' hier - https://Tasha.lnk.to/VergaanMB Facebook - / tashamusiek TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMNjQwR8q/ Instagram - https://instagram.com/tasha_officialm... __________________________________________________- Lirieke: Ek weet al lankal, hoe ek voel Maar as ek daaroor dink Is daar teveel twyfel Jy sê al lankal, wat jy bedoel So sê my wat jy dink van die gevoel Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Elke keer voel dit, of weerlig slaan Soos die eerste keer wat jy hier by my staan En ek hoop ek sien jou weer vanaand Maar as jy dit dalk mis sal ek verstaan Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Reënweer, hartseer, ek is daar Steel my asem soos ek val Ek gee jou als van my Jy’t my mal So sê my wil jy ook val Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Reënweer, hartseer, ek is daar

Tarryn Lamb - Vier Woorde

Tasha | Droomland

Tasha - Vergaan (Lirieke video)

Tasha | Die Mense Op Die Bus ( cover )

Riana Nel - Laat U Wil (Amptelike Musiekvideo)

Ariana Venus - As Ek Lief Is (Official Music Video)

Herman Kleinhans - Dankie

Tasha - Ek Moet Weet

Dronk op Liefde (ft. Early B)

WANT AS EK DROOM - Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes

Jay - Melanie

Tamlyn Wessels - Nie So Diep Nie (Official Music Video)

Demi Lee - Jy Maak My Beter

Tasché - Sal Jy Vir My Wag (Lyric Video)

TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')

Riaan Benadé - Gooi Nog 'n Whiskey

Bel, Bel, Bel

Ariana Venus - Memories Maak (Official Music Video)

Tasha - Uitsondering

