Riana Nel - Laat U Wil (Amptelike Musiekvideo)

Luister 'Laat U Wil' hier: https://riananel.lnk.to/LaatUWil Volg vir Riana Nel op sosiale media: Volg Riana Nel op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand... Instagram: https://instagram.com/riananelofficia... TikTok: https://www.tiktok.com/@riananeloffic... ___________________________ Lirieke: Ek staan voor n kruispad En ek bid dat U my hand sal vat Die pad onbekend 'n Pad wat geloof gaan vat En ek val op my knieë En ek bid soos n kind alweer Ek val op my knieë soos ek vra Laat U wil geskied Op aarde Soos in die hemele Laat U Ryk dan kom Op aarde Soos die skepping wag op Hom Want aan U behoort die krag En die heerlikheid en mag Tot in alle ewigheid Net U ken die einde U wil is so goed en perfek U hand van genesing Wat ek net deur genade besef En ek val op my knieë En ek bid soos n kind alweer En ek val op my knieë soos ek vra Laat U wil geskied Op aarde Soos in die hemele Laat U Ryk dan kom Op aarde Soos die skepping wag op Hom Want aan U behoort die krag En die heerlikheid en mag Tot in alle ewigheid Amen Amen Amen Amen So gee ons vandag ons dag se brood En vergewe ons soos ons behoort En lei ons nie in die versoeking nie So gee ons vandag ons dag se brood En vergewe ons soos ons behoort En lei ons nie in die versoeking nie En verlos ons van die bose! Laat U wil geskied Op aarde Soos in die hemele Laat U Ryk dan kom Op aarde Soos die wereld wag vir Hom Want aan U behoort die krag Die mag en heerlikheid Tot in alle ewigheid Laat U wil geskied Op aarde Soos in die hemele Laat U Ryk dan kom Op aarde Soos die wereld wag vir Hom Want aan U behoort die krag Die mag en heerlikheid Tot in alle ewigheid