Dronk op Liefde (ft. Early B)

The official Music Video for DRONK OP LIEFDE (ft. Early B) by VAN PLETZEN from the album Love & Legehness: https://orcd.co/legehness Follow us on Instagram:   / vanpletz   CREDITS: Filmed and Edited by PJ Kotze Lighting and Grips by Maxwell Mabota Sound Design & Final Mix: Planet Awesome Special thanks to all the extras for being so legeh and to the three legends at Romeos! A Groot dankie to you for kyking this video and for sharing it with your best friends and your grootest vyande! Remember to always versprei liefde and you will have inner legehness. Lyrics: Rook my asof ek ’n zaab is Meisiekind jy is marvelous Ek dink aan jou as ek wakker word En in die aande en in die stort Ek verdrink in jou groot groen oe Iewers daar binne het ek myself verloor Help my hier kom die verdriete Ek is dronk, eks dronk op die liefde Dit voel so lekker En dan kom more Vanaand is lekker Maar wag tot more Jy soen my asof jy skaam is maar noem my Lief asof dit my naam is Jy speel my asof ek skaak is Check mate baby don’t know if I smaak this Alles in my lyf voel so goor Ek dink ek gaan my balans verloor Help my hier kom die verdriete Ek is dronk, eks dronk op die liefde Dit voel so lekker En dan kom more Vanaand is lekker Maar wag tot more Wag laat ek my shot vat hier is my speech Jys my Flaming Lamborghini baby girl ek soek daai heat As jy ‘n zaab was i wont pass i play for keeps Want ek soek ietsie meer as maar net sex on the beach Sukkel met woorde op jou liefde is ek besope Nou en dan gooi ek n huk want in jou oe sien ek my oge Flip jou oor is seker warm want ek noem jou oor en oor My spoor verloor help my na voor want die dronk verdriet vat nou weer oor Kom ons raak dronk, dronk op die Liefde Dit voel so lekker En dan kom more Vanaand is lekker Maar wag tot more