Tasha | Droomland

Luister Tasha se ‘Droomland' hier: https://linktr.ee/tashamusiek Volg vir Tasha op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/share/1FxooV... Instagram - https://www.instagram.com/tasha_zaaim... TikTok - https://www.tiktok.com/@tashazaaiman?... ||| Lirieke: Tyd gaan te vinnig En ek lê saam jou en luister na die reën En ek verlang alewig na daardie Kaapstad aand in ‘n woonstel net vir een Sê my waar gaan die tyd heen En sê my hoekom sit ek hier heeltemaal alleen Mis jy my ook Of kyk ek na die spoke wat maskers van ons dra En bid jy nog ook En vra jy vir ‘n antwoord en is die antwoord ja Kry ek jou in droomland vanaand Ek sukkel om te eet Ek sukkel om te slaap Ek sukkel om my foon te los, want jou naam is dalk Dae loop aan gesmelt in oggend en aand Maar sê my waar gaan die tyd heen En sê my hoekom sit ek hier heeltemaal alleen Mis jy my ook Of kyk ek na die spoke wat maskers van ons dra En bid jy nog ook En vra jy vir ‘n antwoord en is die antwoord ja Kry ek jou in droomland vanaand Is dit ja Is dit ja Is dit ja Mis jy my ook Of kyk ek na die spoke wat maskers van ons dra En bid jy nog ook En vra jy vir ‘n antwoord en is die antwoord ja Kry ek jou in droomland vanaand