Tamlyn Wessels - Nie So Diep Nie (Official Music Video)

"Official Music Video for ""Nie So Diep Nie"" by Tamlyn Wessels. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/TamlynEP Follow Tamlyn Wessels on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwesse... TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessel... Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Music video: Gerduan Kemp Productions Director & DOP: Gerduan Kemp Cinematography: Gerduan Kemp 2nd Camera Operator: Jaden Schoeman Assistant Director: Richardt Oliver Editing: Richardt Oliver; Gerduan Kemp Color Grade & Special Effects: Richardt Oliver; Gerduan Kemp Sound design: Richardt Oliver Grips/Production Assistants: Martin van der Merwe; Talita Brits; Richardt Oliver Production Design: Tamlyn Wessels; Kenneth Wessels; Gerduan Kemp; Talita Brits Extras: Benita Fourie; Martin van der Merwe; Talita Brits; Kayla Halgryn Location: Curo Hazeldean Music video by Tamlyn Wessels performing Nie So Diep Nie (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #TamlynWessels #NieSoDiepNie" "As ek kans gehad het, ek sou Ek sou alles oor doen presies net soos nou Verlede keer my elke keer Om my kop te stamp Ek kort beheer Niks sal my kan breek nie Nee, nie nog 'n keer nie Ek sal myself optel 'n Duisend keer 'n Illusie van ons Oortuig my verkeerd Ek hoef nie meer te leer nie My hart kry nie meer seer nie Die lewe is toe nou nie so diep nie Kom lewe, probeer Hoe kon ek weet dit was die moeite werd tot nou Ek baklei, my arme vuiste rou Dis die eerste keer Wat jy my try keer Maar ek fight mos vir ons altwee Ek blameer nie my of jou nie Ons kan nie als beheer nie Ek sal myself optel 'n Duisend keer 'n Illusie van ons Oortuig my verkeerd Ek hoef nie meer te leer nie My hart kry nie meer seer nie Die lewe is toe nou nie so diep nie Kom lewe, probeer Kom lewe, probeer Ek sal myself optel 'n Duisend keer 'n Illusie van ons Oortuig my verkeerd Ek hoef nie meer te leer nie My hart kry nie meer seer nie Die lewe is toe nou nie so diep nie Kom lewe, probeer Kom lewe, probeer"