Tasha - Vergaan (Lirieke video)
Luister of koop 'Vergaan' hier - https://Tasha.lnk.to/VergaanMB Facebook - / tashamusiek Instagram - https://instagram.com/tasha_officialm... TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMLKCpMqF/ __________________________________________________________ Lirieke: Ek weet al lankal, hoe ek voel Maar as ek daaroor dink Is daar teveel twyfel Jy sê al lankal, wat jy bedoel So sê my wat jy dink van die gevoel Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Elke keer voel dit, of weerlig slaan Soos die eerste keer wat jy hier by my staan En ek hoop ek sien jou weer vanaand Maar as jy dit dalk mis sal ek verstaan Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Reënweer, hartseer, ek is daar Steel my asem soos ek val Ek gee jou als van my Jy’t my mal So sê my wil jy ook val Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Reënweer, hartseer, ek is daar

Tasha | Droomland

Tasha - Vergaan

Tasha - Uitsondering

Unbelievable Workers | Working with Talented Engineers #46 #fail #adamrose #smartworkers

Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Music Video)

Listen and Feel the Peace | Tibetan Healing Sounds for Deep Meditation, Inner Peace & Soul Healing

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #02

Yeshua: 3 Hour Prayer, Meditation & Soaking Worship with Scriptures & Nature 🌿CHRISTIAN piano

Die Kontrak: Totsiens Tasha

Brendan Peyper - Meisies & Ouens Soos Jy (Official Audio) ft. Minke Brits

Tasha - Vergaan (Performance Video)

Tasha - Ek Moet Weet

Wilma Van Heerden - SySoen

#OpDaaiNoot | Tasha met haar nuwe liedjie 'Droomland'. | 13 November 25

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #63

Amy Winehouse Inspired & Damian Marley Groove – Late Night Reggae Blues 🔥 | Soulful Chill Session

Demi Lee Moore - Die Mooi In Jou (Amptelike Musiekvideo)

Michael Bennett Tells His Story, Then Sings “Stand By My Grave” | AGT Style

Tarryn Lamb - Mal Oor Jou

