Lizanne du Plessis: Maak 'n Kopskuif oor Dissipline
Dissipline kan maklik voel soos een van die moeilikste dele van ouerskap. Met soveel ouerskap style daar buite ("gentle!" "permissive!", "authoritative!") is dit nie vreemd dat ouers onseker voel oor watter benadering die “regte” een is nie. In hierdie episode gesels Daniëlla met arbeidsterapeut Lizanne du Plessis van "Doelgerigte Ouerskap" oor wat dissipline eintlik beteken. Ons verken hoekom dit minder oor straf en meer oor leiding en leer gaan, en hoe ons eie emosionele regulering as ouers ’n reuse-verskil kan maak. TIMECODES 00:00 Lizanne du Plessis: Doelgerigte Ouerskap 03:09 Dissipline is Belangrik! 05:56 Algemene Foute wat Ouers Maak met Dissipline 09:11 Die Rol van Emosies in Ouerskap 10:40 Gentle Parenting vs. Streng Ouerkap 17:00 Wat as jou kind net nie luister nie? 18:00 Praktiese Wenke vir Ouerkap 21:00 Die Belangrikheid van "Konneksie" vir 'n Kind 23:10 Hoe om Net Een Keer te praat 26:20 Die Rol van Gevoelens in Dissipline 29:25 Selfregulering en Emosionele Intelligensie 30:40 Hoe Reguleer ons ons eie Emosies as ouers? 35:09 Dissipline vir Verskillende Persoonlikhede 40:15 Die Kern van Goeie Dissipline

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het

Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

Prestasie en Angs: Is JY die probleem?

Conrad & Tarine Wedding Film | Venue Name | South African Wedding Videographer

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3) / Heno & Adri Van der Merwe / 10-08-2025 / NLGK

Hoe 'n pedofiel se kop werk

Demi-Leigh Tebow: Van 'Mej. Heelal' na Mamma

Sanocare Breath of Hope Podcast with Dr Magriet Du Plooy From CureHealth

Die Grootste Leuens oor Borsvoeding (Wat ’n Vroedvrou Wil Hê Jy moet Weet)

Kenner se OMSTREDE ouerskapsadvies

Jean-Marié Stander: Waarom ek op 35 'n Histerektomie gekry het

Die Donker Kant van AI en Chatbots!

Plaasvrou, plaashart – maar ook: hoe bly hulle veilig?

Om ’n Baba te Verloor: Hoop & Genesing

Getuienis van Herman & Daleen Kriel - 14 September 2025

ASMR Best Triggers For Sleep Collection (No Talking) 3 Hours of Tapping & Scratching

Servikale Kanker

Instant Focus Mode – 40Hz Gamma Brainwave Music for Deep Focus & Productivity

Novak Djokovic REVEALS His Secret Mindset Shift That ENDS Self-Doubt...

