Wat WERKLIK in Yolande Maritz-Fouchee se praktyk gebeur het
Sy het haar vroedvrou vertrou… en haar baba verloor. Ná jare se wag is die voormalige vroedvrou Yolande Maritz-Fouchee nou op 14 aanklagte skuldig bevind. Alysia Von Kloëg-Scholtz se seuntjie, Noah, is net nege dae oud oorlede ná sy by haar geboorte geskenk het. In hierdie gesprek deel sy met Daniëlla presies wat gebeur het - en hoekom sy glo haar kind se lewe het 'n doel gehad. TIMECODES 00:00 - Inleiding tot die saak 04:57 - Die aanklagte en regsproses 07:13 - Alysia se agtergrond en swangerskap 11:05 - Die rol van die vroedvrou en etiek 16:46 - Die begin van die geboorte 20:02 - Die kritieke oomblikke tydens geboorte 24:22 - Hospitaalervaring en mediese ingryping 33:18 - Die skokkende ontdekking 36:05 - Noah se laaste ure 39:38 - Die impak en verwerking van verlies 48:46 - Die soeke na geregtigheid

Annette Botha deel haar geboortetrauma

Hoe 'n pedofiel se kop werk

“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

’N LEWENSVERANDERENDE GETUIENIS | Charles Botha | "My Hemel en hel ervaring"

Willem Kruger : NUWE INLIGTING! Moord of 'n Ongeluk?

MY STORIE MET... TIENER SWANGERSKAP #006

Victim or Murderer ? | Suretha Brits | The Murder of Leon Brits
![[FROM THE ARCHIVES] Infant deaths, brain damage and a popular midwife | Carte Blanche | M-Net](https://i.ytimg.com/vi/o5xNhFwQPQE/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLCce-y7Qng89b0mZziYIgKcNwHoXg)
[FROM THE ARCHIVES] Infant deaths, brain damage and a popular midwife | Carte Blanche | M-Net

Hoe My Kind Verdrink Het

Kalahari-Brand: Die Ma wat haar Man & Kinders Verloor het

Murder on the Mind | Episode 8 | Riaan Stander: The Killer Next Door

Sosiale Media: Wat ’n Tiener wil hê jy moet weet

HG Ware Lewensdramas se volledige dokkie-episode oor die Inge Lotz-saak

Lena Marthinsen: Dating appen

MY STORIE MET... EGSKEIDING #002

Vrou staan kinders en man af aan die dood!

South Africa's Darkest Night: The Brutal Kidnapping and Murder of Hannah in Stellenbosch

Praat Episode 2 - 'n Ma se hartseer: Carla se Storie

JOSHLIN SMITH: New Evidence Emerges in South Africa’s Missing Child Case

