Hoe 'n pedofiel se kop werk
Annemarie Gillmer was maar 11 jaar oud toe 'n man, wat sy én haar ouers geken en vertrou het, haar vir jare begin "groom" (seksueel voorberei) het. Hy was 30 jaar ouer as sy. Sy het hom oom genoem. Dit het dekades geneem om die trauma te verwerk, maar Annemarie (wat intussen self 'n ma geword het) deel nou haar storie om ander ouers te bemagtig en in te lig. Dié episode is 'n moet-luister vir elke ouer, maar ook vir elke volwassene wat as kind self die slagoffer van 'n molesteerder of pedofiel was.

▶︎
Wat WERKLIK in Yolande Maritz-Fouchee se praktyk gebeur het

▶︎
“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

▶︎
Hoe lank nog | Rene Botha

▶︎
Tienerma se WAARSKUWING vir almal

▶︎
Die Predasie van Gert En Joey

▶︎
❤️ Selfbeeld, Seks & Verhoudings | Timothy Kieswetter | Obsession Podcast

▶︎
My hel saam met Jaco Swart

▶︎
Twak Praat S2 EP19 - Kobus Wiese

▶︎
HG Ware Lewensdramas se volledige dokkie-episode oor die Inge Lotz-saak

▶︎
'n Hoë Vrymesselaar Vind Christus en Onthul Wat Hy Gesien Het

▶︎
Kalahari-Brand: Die Ma wat haar Man & Kinders Verloor het

▶︎
Die Geheime Wêreld Van Satanisme In SA

▶︎
MY STORIE MET... EGSKEIDING #002

▶︎
Die walglike dade van Johannes de Jager

▶︎
Ek Rangskik Suid-Afrika se Kerke – Watter Is Werklik Bybels?

▶︎
Afrikaners in Amerika: Die Waarheid oor Lewe Ná Emigrasie

▶︎
Die ouetehuis-reeksmoorde

▶︎
Jo Black oor sy "wilde lewe" en pa-wees

▶︎
Hoe om jouself weer te vind na trauma - S1E2 | Janine Gouws

▶︎
