Prestasie en Angs: Is JY die probleem?
Alle ouers wil die beste vir hul kinders hê... maar soms plaas ons, sonder dat ons dit besef, druk op hulle wat meer skade as goed doen. Wanneer sport, kultuur en akademie oorweldigend begin voel, hoe help ons kinders om hul potensiaal te bereik sonder om hul vreugde en selfvertroue te verloor? In hierdie episode gesels Daniëlla met opvoedkundige sielkundige Hennie Vorster oor hoe ouers balans kan vind tussen motivering en druk. Ons praat oor hoe om kinders emosioneel te ondersteun, hoe om hul eie angs en selfdruk te help bestuur, en hoe mededinging in vandag se samelewing kinders se welstand beïnvloed. TIMECODES 00:00 - Ontmoet Hennie Vorster 02:46 - Die Fyn Lyn tussen Motivering en Druk 06:27 - Hoe lyk Balans in 'n Hoërskoolkind se Lewe 10:15 - As Ouers hulle eie Drome probeer uitleef 12:24 - Kinders se eie Selfdruk en Angs 15:33 - Waarom neem ons ooit deel? 18:02 - Die Waarde van Genot in Sport en Kultuur 19:34 - Kinders se Belangstellings 22:35 - Die samelewing: Kompetisie en Medediging 25:11 - Langtermyn Gevolge van Te Veel Druk

Lizanne du Plessis: Maak 'n Kopskuif oor Dissipline

Afrikaners in Amerika: Die Waarheid oor Lewe Ná Emigrasie

Tienerma se WAARSKUWING vir almal

Getuienis van Herman & Daleen Kriel - 14 September 2025

Cringe – up to 5 million people watched

Demi-Leigh Tebow: Van 'Mej. Heelal' na Mamma

Sosiale Media: Wat ’n Tiener wil hê jy moet weet

Gariep/Oranjerivier Afrikaans

ontbytSAKE | Edith Venter

Dokters het gesê hy sal nooit weer loop nie. Toe maak hy Dakar klaar.

As Oupa of Ouma Sterf

Ma Waarsku: My Kind Sterf Amper Toe Hy Magnete Insluk

Animica & Neilin Wedding

Sy dog sy kry een baba...Toe's dit 'n VIERLING!

GETUIENIS - Wonderwerk van Voorsiening! (3) / Heno & Adri Van der Merwe / 10-08-2025 / NLGK

Els van Steijn: Burn-out & relaties herstellen met familieopstellingen

RITME Digitaal | Ken Die Gees Se Krag | Stephan Joubert

Ouerskap se Geheime Wapen! (Verstaan jouself… verstaan jou kind)

Weenen Plek van Verdriet

