Om ’n Baba te Verloor: Hoop & Genesing
Die vreugde van ’n swangerskap...en dan die verpletterende nuus dat jou baba dit dalk nie gaan oorleef nie. Dis wat Leandie Bräsler en haar man moes verwerk met haar eerste swangerskap en haar dogtertjie Lente, wat doodgebore is. In hierdie episode praat Leandie met Daniëlla oor swangerskapsverlies: die verlange, die onsekerheid en die pynlike vrae waarvoor daar soms geen eenvoudige antwoorde is nie. Ons praat oor die impak op ’n huwelik, en oor die krag van geloof en berading in ’n tyd wanneer jou wêreld voel of dit uitmekaarval. Leandie se storie is dalk uniek, maar talle mammas wat al ’n baba deur miskraam of stilgeboorte verloor het, sal die emosies verstaan. Hierdie episode is deel van die #MoedVirMammas-reeks saam met Afrikaans.com @myafrikaans1385 TIMECODES 00:00 Ontmoet Leandie Bräsler 01:40 'n Moeilike Swangerskap: Slegte Nuus 05:20 Leandie verloor Baba Lente 09:00 Hoe Sy "Gecope" Het 11:50 Hoop na die Donker: 'n Reënboogbaba! 17:00 Die Impak van Babaverlies op 'n Man 20:31 Rol van Geloof en Terapie in Genesing 28:55 Om jou Baba te Onthou en Herdenk 31:38 Wat het Leandie Bräsler by haar Ma geleer?

GETUIENIS - Wonderwerk van Beskerming! (4) / Willie & Ina Viljoen / 17-08-2025 / NLGK

Why Capitalism Needs You to Lose | Richard Wolff & Clara Mattei

Die Grootste Leuens oor Borsvoeding (Wat ’n Vroedvrou Wil Hê Jy moet Weet)

Downsindroom en 'n Ma Wat Glo (Shéri & Susette Brynard)

MY STORIE MET... EGSKEIDING #002

Praat Episode 2 - 'n Ma se hartseer: Carla se Storie

Liefde, Intimiteit en Lewe na Borskanker.

Tienerma se WAARSKUWING vir almal

Marciel Hopkins-Lourens op 'n Ma & 'n Mikrofoon

Blymoedig Sterwend

EP6 Francois Boyce - Bo-natuurlike genade en 'n boom geplant langs 'n waterstroom.

Getuienis van Herman & Daleen Kriel - 14 September 2025

As Oupa of Ouma Sterf

Krisis in ons Kraamsale: SA se Eerste Vroedmeester

Hoe om jouself weer te vind na trauma - S1E2 | Janine Gouws

Chrissie Adriaanse: Ons Lewens Verander Ná Spina Bifida-diagnose

Animica & Neilin Wedding

4 JUNE 2026 - Goeiemôre, Good Morning | IN DIEPTE | MEL VILJOEN

Dokters het gesê hy sal nooit weer loop nie. Toe maak hy Dakar klaar.

