HG Ware Lewensdramas se volledige dokkie-episode oor die Inge Lotz-saak

Die moord op die beeldskone Inge Lotz roer Huisgenoot-lesers al sedert sy op ’n herfsdag in Maart 2005 op 22-jarige ouderdom van haar ouers weggeruk is. Lees Huisgenoot se roerende onderhoud met Inge Lotz se ouers: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/...