Wie’s Nog Saam👀 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S16 E15

Dis tyd vir die reünie!🥳 & ek gaan stalk almal om vir julle real time updates te gee oor waar elke couple staan😎 PLUS ons chat oor die nuwe aanbieder!!!🤩 Wie is julle gunsteling couple?🥹 #BoerSoeknVrou #kykNET #BSV #boer #recap #lisametdierooihare #wyn