Wilma Van Heerden - Koebaai aan my Hart (Official Music Video)
Official Music Video for "Koebaai aan my Hart" by Wilma Van Heerden. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/kamh Follow Wilma Van Heerden on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - https://instagram.com/x__wilma?igshid... TikTok – https://www.tiktok.com/@x_wilma_?_t=8... Select Website – https://selectmusiek.co.za/wilma-van-... Director/DOP/Editor - @gerduankempphotofilm Make up - Kryolan Montana Corner Juanri Petersen Actors: Aimee Botes, Michael Williamson Locations: Ster Kinekor The Grove & Aroma Coffee Roastery Shere Koebaai aan my Hart - Lirieke Hy voel soos vakansie Seratonien stroom Ys in my glas, Mm, ‘n Daquiri droom Daai Jesse Kriel dimpels doen dit net vir my Hoe de hel het hy dit reg gekry? Hy is soos ‘n wegbreek ‘n Dag by die see Ek voel ‘n konneksie Weerlig slaan alweer My hart aan die brand Ek wil langer hier bly Is hy dalk die een vir my? Sinematies Sien hy kom aangestap Dramaties Met elke tree wat hy vat Sy swaartekrag, dit trek my aan Sy wentelbaan het my geslaan Magneties, als wat ek wil hê Perfeksie uit die platteland Hy trek my in, soen my hand My bene whooh, toe hy vir my sê: Jy’s maanskyn en rose Die wit vir my swart Hello somer, koebaai aan my hart So goed met sy woorde ‘n Shakespeare gedig Verbode drome Romans in die lug En soos in die Notebook Is hy net die een Wat ek wil soen in die reën Sinematies Sy hand wat streel oor my wang Dramaties Kan my elke keer vang Sy swaartekrag, dit trek my aan Sy wentelbaan het my geslaan Magneties, als wat ek wil hê Perfeksie uit die platteland Hy trek my in, soen my hand My bene whooh, toe hy vir my sê: Jy’s maanskyn en rose Die wit vir my swart Hello somer, koebaai aan my hart Sinematies Sy hand wat streel oor my wang Dramaties Kan my elke keer vang Sy swaartekrag, dit trek my aan Sy wentelbaan het my geslaan Magneties, als wat ek wil hê Perfeksie uit die platteland Hy trek my in, soen my hand My bene whooh, toe hy vir my sê: Jy’s maanskyn en rose Die wit vir my swart Hello somer, koebaai aan my hart Hello somer, koebaai aan my hart Music video by Wilma Van Heerden performing Koebaai aan my Hart (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ Muse Production (Pty) Ltd http://vevo.ly/nHjoUz #WilmaVanHeerden #KoebaaiAanMyHart #SySoen

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Wilma Van Heerden - Alternatief Verlief (Official Music Video)

Riaan Benadé - Kattebak (Amptelike Musiekvideo)

Calm Bossa Nova Covers 2026 ☕🎶 Gentle Bossa Jazz for Study & Chill #14

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #02

Wilma Van Heerden - SySoen

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Tamlyn Wessels - Nie So Diep Nie (Official Music Video)

Italian Deep House 2026 | Mediterranean Vibes

Nolene - Hou Bene Hou (Official Music Video)

Barto - Ons Twee Genoeg ft. Marissa

Beste nummers van Suzan en Freek, best of Suzan en Freek

Wilma Van Heerden - Hang Aan Jou Lippe (Official Music Video)

Brendan Peyper - H2Hart (Official Music Video)

Rihanna, Avicii, Justin Bieber, Kygo, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes

Zaan Sonnekus & Tasché - DOOD (official music video)

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Latino Summer Mix 2026 🔥 Latin Pop Hits x Best Reggaeton x Dancehall Playlist

