Wilma Van Heerden - SySoen
Official Music Video for "SySoen" by Wilma Van Heerden. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/sysoen Follow Wilma Van Heerden on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - https://instagram.com/x__wilma?igshid... TikTok – https://www.tiktok.com/@x_wilma_?_t=8... Select Website – https://selectmusiek.co.za/wilma-van-... Director: Kyle White Assistant: Nick Jordaan Make up: Lucian Gordon SySoen - Lirieke Ek het hom daai Vakansie ontmoet Kortbroek en kaalvoet Plakkies in sy hand Oo ja sy glimlag Skitter so pragtig Karoonag-skildery Sy bruin oë Waai teen my vas Hou my styf vas Die stormwinde skree Hy’s jou skuiling Die mooiste tyding As jy dit voel in sy vry Weet jy dis hy Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Daar is 4 seisoene In sy soen Ek het hom daai Mmmmm Vakansie ontmoet Die somerson was so soet Jong liefde aan die brand Ja hy’s die een vir my Vat my hand Ons los tydlose spore in die sand Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Ek onthou daai Vakansie so goed Herinneringe so soet Jong liefde aan die brand Ja hy’s die een vir my Hy vat my hand Ons los tydlose spore in die sand Oooo Ek het geval vir jou Net soos die son val vir die maan Lippe land op my soos Lente Eerste reënval in September Deur die jaar bly hy immergroen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Somerblom my Winterson Net hy kan dit doen Daar is 4 seisoene In sy soen Daar is 4 seisoene In sy soen Official Music Video by Wilma Van Heerden performing SySoen. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd / Muse Production (Pty) Ltd http://vevo.ly/339QDR #WilmaVanHeerden #SySoen

Wilma Van Heerden - Alternatief Verlief (Official Music Video)

Listen and Feel the Peace | Tibetan Healing Sounds for Deep Meditation, Inner Peace & Soul Healing

Tasha | Droomland

Wilma Van Heerden - Hang Aan Jou Lippe (Official Music Video)

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #02

Bernice West - Net Dans (Official Music Video)

Deep Chillout | Luxury Lounge Music & Tropical Chillout - Ambient Lounge 🌴

Tarryn Lamb - Vier Woorde

The Best Italian Songs of All Time 🇮🇹 | Unforgettable 70s, 80s & 90s Music Hits🎶💖

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #63

Demi Lee Moore - Wie Se Hart Breek Jy Vanaand

Wilma Van Heerden - Koebaai aan my Hart (Official Music Video)

Morning Energy 2025 ☀️ Tropical Chillout & Deep House Mix for a Positive Start

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes

Best Italian Songs of the 70s, 80s & 90s | Most Romantic Classics of All Time

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

AFRO HOUSE LIVE @ Ocean Hall Ibiza | Black Coffee Style 2026

Hey Sonneblom - Droomsindroom (Official Music Video)

