Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Official Music Video for "Klein Bietjie" by Tamlyn Wessels. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/KleinBietjie Follow Tamlyn Wessels on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwesse... TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessel... Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Music Video Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Photo & Film Klein Bietjie - Lirieke Sê my voel jy braaf? Of is daar iets waaraan jy skuur en skaaf? Gaan jy by kan hou? Of is die antwoord nog ‘n sluk vir jou, vir nou  Dis wat die liefde doen Hou jou eers onseker voor jou beste soen   Wat kan jy doen? Ek sien jy’s skaam Maar ek kan nie langer wag nie Nee, nie meer uithou Hier gaan ons nou So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn Klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Is dit ek of jy Wie te bang gaan bly? Om te vat aan ‘n kans Te vra vir ‘n dans Om langer hier te bly As jy dieselfde voel Is dit dalk bedoel  So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou Ek sien jy kyk vir my Laat jou voete jou na my toe lei Kom en vat ‘n kans Want ek wag net vir ons laaste eerste dans Dis wat die liefde sê Laat jou eers net wonder of jy dit wil hê Jou hart neerlê Ek sien jy’s skaam Maar ek kan nie langer wag nie Nee, nie meer uithou Hier gaan ons nou So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn Klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Is dit ek of jy Wie te bang gaan bly? Om te vat aan ‘n kans Te vra vir ‘n dans Om langer hier te bly As jy dieselfde voel Is dit dalk bedoel  So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou So, gee my nog ‘n klein, klein bietjie Klein, bietjie bietjie Gee my klein, klein bietjie Klein bietjie, bietjie Gee my klein, klein bietjie Klein bietjie, bietjie Gee my klein, klein bietjie Klein bietjie, bietjie So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn Klein bietjie wyn Klein bietjie wyn vir my Is dit ek of jy Wie te bang gaan bly? Om te vat aan ‘n kans Te vra vir ‘n dans Om langer hier te bly As jy dieselfde voel Is dit dalk bedoel  So, kom ons wees ‘n klein bietjie braaf vir my en vir jou Music video by Tamlyn Wessels performing Klein Bietjie (Official Music Video).(C) 2024 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #TamlynWessels #Tamlyn #KleinBietjie