Barto - Ons Twee Genoeg ft. Marissa
Official Music Video for "Ons Twee Genoeg" by Barto ft. Marissa. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/OnsTweeGe... Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - / bartoswiegers TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers... Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Follow Marissa on Social Media: Facebook - / marissiepit Instagram - https://instagram.com/net_marissa_xx_... TikTok – https://www.tiktok.com/@marissiepit?_... Select Website – https://selectmusiek.co.za/marissa/ Director of Photography, Editor, Colour Grade: Stephan van Huyssteen Locations: Muse Studios, Sowaar Studios, The A&R manager's living room Ons Twee Genoeg - Lirieke Stille water, dieper grond Elke woord uit jou mond Los die wêreld by die deur Kom en lê langs my neer Ek vra min Jy gee meer as wat ek twyfel Jy’s altyd hier Maar net vir jou kan ek sê Ek het asem nodig Net om vir jou te belowe Dat soms is net ons twee genoeg Ons twee genoeg En al gaan die ligte af Die krane toe, die musiek word sag Weet ek is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Om alles alleen te dra maak mens moeg Darem is net ons twee genoeg Oh oh oh Oh oh oh oh Darem is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Gras is groener waar mens kyk As die glas half vol lyk Ek het baie jy het meer Sonder als bly ons twee Ek soek min Maar jy vind meer wat in my wegkruip Jy’s altyd hier en net vir jou wil ek sê Ek het asem nodig Net om vir jou te belowe Dat soms is net ons twee genoeg Ons twee genoeg En al gaan die ligte af Die krane toe, die musiek word sag Weet ek is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Om alles alleen te dra maak mens moeg Darem is net ons twee genoeg Oh oh oh Oh oh oh oh Darem is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Oh oh oh Oh oh oh oh Darem is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Ek het asem nodig Om jou te belowe Dat soms is net ons twee genoeg En al gaan die ligte af Die krane toe, die musiek word sag Weet ek is net ons twee genoeg Weet ek is net ons twee genoeg Ek het asem nodig Net om vir jou te belowe Dat soms is net ons twee genoeg Ons twee genoeg En al gaan die ligte af Die krane toe, die musiek word sag Weet ek is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Om alles alleen te dra maak mens moeg Darem is net ons twee genoeg Oh oh oh Oh oh oh oh Darem is net ons twee genoeg Ons twee genoeg Om alles alleen te dra maak mens moeg Darem is net ons twee genoeg Official Music Video by Barto ft. Marissa performing Ons Twee Genoeg. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/zBKCsM #Barto #Marissa #OnsTweeGenoeg #Impulsief #H2Oe

Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

Afrikaans is Groot 2025 - Die Konsert

SUMMER DEEP HOUSE Musics Mix 2026 ♫ Bruno Mars, Lady Gaga,Dua Lipa, Adele,Ed Sheeran, The Weeknd #02

Barto - Vergaan (Official Music Video)

Elandré - Vuur Op Die Water

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Wentzel - Wil Jy Bly (Amptelike Musiekvideo)

Hou jou trane vir later

Lekker Afrikaanse Braai Mix 001

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou

Barto - Impulsief (Official Music Video)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style - Summer Vibes #63

Zaan Sonnekus & Tasché - DOOD (official music video)

Amy Winehouse Inspired x Damian Marley Style – Whiskey & Broken Nights 🥃 | Timeless Reggae Soul Mix

Riaan Benadé - Kattebak (Amptelike Musiekvideo)

Dermot Kennedy - Kiss Me (Official Music Video)

