7. Op. hfst. 8 en 9 - Die blaas van die basuine

Openbaring 8 en 9 behandel veral drie belangrike gebeure. 1) Die stilte van ’n halfuur lank in die hemel, 2) die gebede van die heiliges styg op voor die troon van God en 3) die sewe engele met hul sewe basuine wat gaan blaas. Dit staan bekend as die oordeel van die basuine. Verskriklike dinge wat na die wegraping, tydens die verdrukking op aarde gaan gebeur. Volg Ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom