10. Op. hfst. 12 - Die vervolging en ontvlugting van Israel in die groot verdrukking.
Openbaring hfst. 12 handel oor die vervolging en ontvlugting van Israel tydens die groot verdrukking. In Openbaring hoofstukke 11 tot 14 word agt van die vernaamste rolspelers aan ons voorgestel wat sal optree in die drama van die groot verdrukking. Hulle is: God se twee getuies Op. 11 Die vrou – wat Israel voorstel Op. 12 Die rooi draak – wat Satan voorstel Op. 12 Die manlike kind - wat Christus voorstel Op. 12 Migael – wat die engele verteenwoordig Op. 12 Die dier uit die see – die Antichris Op. 13 Die dier uit die aarde - valse profeet Op. 13 Rondom hierdie 8 vernaamste “akteurs” ontvou die finale drama van die groot verdrukking. In hierdie studie (hfst. 12) gaan ons net met vier van hierdie "akteurs" kennis maak. As ons verstaan wie hulle is en wat hulle rol sal wees in die groot verdrukking, sal ons die profesieë van die boek Openbaring beter verstaan. Volg ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

9. Op. hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.

Sê wat God sê, los die res vir God. (Eseg 12)

8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.

Hoe ver volg jy nog vir Jesus

THE CONSPIRACY THEORY OF EVERYTHING | Full Movie

Israel, die mees uitstaande teken van die tye

15. Op. 17 en 18 Babilon se finale verwoesting.

Lore Dewulf over hoogbegaafdheid - Zelfkennis #5

6. Die 144 000 diensknegte van God

Struikelblokke oppad na die hel - Matt. 7:13 - Ds Hennie Prinsloo

17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus

12. Op. hfst. 14:1-5 - Die 144 000 merkwaardige diensknegte van God.

HOW TO HAVE THE MIND OF CHRIST

14. Op. 15 en 16 - Die sewe laaste plae

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

The Book of Enoch | The Complete Story

20. Op. 21 en 22 - Die nuwe hemel, die nuwe aarde en die nuwe stad.

11. Op. hfst. 13 - Die komende Antichris Regering.

13. Op. 14:6-20 - Die engele boodskappers

