Henog het met God gewandel - Gen. 5:24. Ds Hennie Prinsloo

Gen. 5:24: "En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem."  Heb. 11:5 "Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het."