11. Op. hfst. 13 - Die komende Antichris Regering.
Die eerste 10 verse van Openbaring 13 stel ‘n karakter aan ons voor wat ‘n sentrale rol sal speel in die komende groot verdrukking, veral in die laaste 3 en ‘n halfjaar daarvan. Ons noem hom die Antichris! Hy sal ’n diktator wees aan hoof van die herstelde Romeinse ryk wat wêreldheerskappy sal voer gedurende die die groot verdrukking. Die Antichris regering sal bonatuurlike mag van Satan ontvang en saam met die valse profeet sal hulle ‘n skrikbewind op aarde voer soos daar nog nooit in die verlede was nie. Volg ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

▶︎
Professor Jiang: World War 3 Is About To Begin, Let Me Explain!

▶︎
Nothing about the honey badger is normal... and here is why
![So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]](https://i.ytimg.com/vi/bKn0ZoaddOw/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLAX3lGTYvU_lMgXj1WwBi5FJlzBpQ)
▶︎
So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]

▶︎
13. Op. 14:6-20 - Die engele boodskappers

▶︎
My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

▶︎
17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus

▶︎
Ds Hennie Prinsloo Tekens van die tye in April 2023 EG Kerk Boksburg

▶︎
8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.

▶︎
16. Op. 19:1-10 - Die bruilof van die Lam

▶︎
HistorieNess: Den tredje verdenskrigen har begynt

▶︎
Beskikbaar! Dankbaar! Getrou! | Matteus 20:20-28 | 7 Junie 2026

▶︎
9. Op. hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.

▶︎
Why Hydrofoil Boats Disappeared

▶︎
15. Op. 17 en 18 Babilon se finale verwoesting.

▶︎
10. Op. hfst. 12 - Die vervolging en ontvlugting van Israel in die groot verdrukking.

▶︎
Die vrou, die manlike kind en die draak (Openbaring 12)

▶︎
No. 18. Op. 20:1-10 - Die komende duisendjarige vrederyk.

▶︎
6. Die 144 000 diensknegte van God

▶︎
7. Op. hfst. 8 en 9 - Die blaas van die basuine

▶︎
