14. Op. 15 en 16 - Die sewe laaste plae
In Op. 15:1 en 7 sien Johannes sewe engele aan wie sewe goue skale gegee word, vol van die sewe laaste plae. “Want daarmee is die grimmigheid van God voleindig.” Met hierdie sewe laaste plae bereik ons die einde van die groot verdrukking op aarde. Dan hoor Johannes ‘n groot stem wat aan die sewe engele ‘n op¬drag gee: “Gaan gooi die skale van die grimmigheid van God op die aarde uit” (Op. 16:1). As hierdie engele hulle skale (kruike, komme) op die aarde uitgooi, kom daar verskriklike plae oor die aarde. Let op dat die plae akkummileer, die plae word net meer. Die vorige plaag stop nie wanneer die volgende een kom nie (sien Op. 16:10, 11). Met ander woorde, die plae neem toe in intensiteit. Kom ons kyk na wat sal gebeur wanneer die sewe engele hul skale, vol van die grimmigheid van God, oor die aarde uitgooi: Volg ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

Psalm 2 | Vita Dei 776

17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus

15. Op. 17 en 18 Babilon se finale verwoesting.

Pastoor Neels Marais "Die Wille Vye Boom" Selgroep 20260616

My storie: 'n Jongman in die woestyn - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Die Heilige Gees in ons – Lewe, Heiligmaking en Hoop! | Joh 16, Rom 8 & Gal 5 | 24 Mei 2026

#219: Von der Finsternis ins Licht!

13. Op. 14:6-20 - Die engele boodskappers

Die sewe engele en die sewe skale (Openbaring 15)

20. Op. 21 en 22 - Die nuwe hemel, die nuwe aarde en die nuwe stad.

Hear the wisdom of Jesus

10. Op. hfst. 12 - Die vervolging en ontvlugting van Israel in die groot verdrukking.

No. 18. Op. 20:1-10 - Die komende duisendjarige vrederyk.

Struikelblokke oppad na die hel - Matt. 7:13 - Ds Hennie Prinsloo

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

19. Op. 20:11-15 - Die Groot Wittroon Oordeel

Ds Hennie Prinsloo Oorsig oor Openbaring EG Kerk Boksburg

Vaar op met Hom Ps 47 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

Kennis Insig Openbaring (Luk 24:13-35) | Vita Dei 531

