Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM
HOE BID MENS AS JY SO ONSEKER IS? Matteus 6:7-13 (NLV) - “Wanneer julle bid, moenie met woorde mors soos die ongelowiges nie. Hulle dink hulle stortvloed woorde sal maak dat hulle gebede beantwoord word. Moenie soos hulle maak nie, want julle Vader weet presies wat julle behoeftes is, selfs nog voordat julle Hom vra! Bid dan soos volg: ONSE VADER Vader van die hele Suid-Afrika en mensdom WAT IN DIE HEMEL IS Kyk met ‘n ander insig na alles LAAT U NAAM GEHEILIG WORD Die Naam bo elke naam LAAT U KONINKRYK KOM Hoe lyk sy koninkryk? LAAT U WIL GESKIED SOOS IN DIE HEMEL NET SO OOK OP DIE AARDE Wat is sy wil? GEE ONS VANDAG ONS DAG SE BROOD Voorsien EN VERGEEF ONS ONS SKULDE, NET SOOS ONS ONS SKULDENAARS VERGEWE Hoe sal ‘n land lyk met wedersydse vergifnis? LEI ONS NIE IN DIE VERSOEKING MAAR VERLOS ONS VAN DIE BOSE Die bose van binne en buite WANT AAN U BEHOORT DIE KRAG Alles behoort aan U EN DIE HEERLIKHEID Alles wat mooi en goed is TOT IN EWIGHEID Die einde is mooi AMEN”

Byt Vas - Andries Enslin, 12 Augustus 2018

📖 Inspirasie Vir Vandag 29 Junie 2026

Andries Vermeulen | Druk Deur!

God grou vir jou | Andries Vermeulen

🎵 2 UUR AFRIKAANSE GOSPEL MIX van KRAG & OORWINNING 🔥 Christian Worship 🎵

Waarom is jy kwaad? - Andries Enslin, 28 Januarie 2018 VM

Jy kan krag ontvang! - Stefan Zeelie

My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

Danie Botha - Live from 180 minutes of Hope Concert

HOOP IN DONKER TYE - Andries Enslin, 23 September 2018

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE

Die Woord Erediens S4 Episode 22 - 27 Januarie 2019

Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018
![Bekommernis is lewensgevaarlik [24 Aug 2025]](https://i.ytimg.com/vi/RmrFIKpSpL0/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLDqYElw2rvyKpemur2AQ5FodLxuQw)
Bekommernis is lewensgevaarlik [24 Aug 2025]

"God mors nooit met jou geloof nie" - Johan Smith

9 Februarie 2018 Andries Vermeulen

Israel/Hamas: Wie se kant moet jy kies?

GOOD FRIDAY - REINHARD BONNKE R.I.P | THE MIGHTY POWER IN THE BLOOD (THE MYSTERY OF THE BLOOD)

