Die Woord Erediens S4 Episode 22 - 27 Januarie 2019

Die Woord Erediens S4 Episode 22 - 27 Januarie 2019. Ons sluit die reeks af wat gehandel het oor wat ons in 2019 kan verwag en praat Prediker Andries Enslin vandag oor geleenthede.