HOOP IN DONKER TYE - Andries Enslin, 23 September 2018
HOOP IN DONKER TYE HOOP IN DONKER TYE REEKS Wat beteken Habakuk? Profeet wat die meeste bid. Tyd gebeur. Drie boodskappe. Here, hoe lank moet ek nog roep om hulp? U luister nie na my nie. “Geweld!” roep ek baie hard, maar U red my nie. Waarom laat U my die onreg en die ellende om my sien? Waar ek ook al kyk, sien ek vernietiging en geweld. Ek is omring deur mense wat daarvan hou om te stry en te baklei. Die wet het sy krag verloor en is onbruikbaar. Reg seëvier ook nie in die howe nie. Daar is baie meer goddelose mense as dié wat reg doen. Daarom is die regsuitsprake verdraaid. Habakuk 1:2-4 (NLV) KAN JY HOOR DAT DIT EERS MOET SLEGTER GAAN? Die Here het geantwoord: “Kyk na die nasies en staan verbaas! Let op en staan verstom! Ek doen iets in jou leeftyd, iets wat jy nie sou glo as iemand anders jou dit vertel nie. Ek laat toe dat die Galdeërs die nuwe wêreldmag word. Hulle is wreed en gewelddadig, ’n nasie wat die wêreld deurkruis om ander se woonplekke af te neem. Hulle is bekend vir hulle verskriklike wreedheid. Hulle doen net wat hulle wil en niemand kan hulle keer nie.” Habakuk 1:5-7 (NLV) JESUS KON DIT HOOR? IS DIT ALTYD STRAF? O Here my God, my Heilige, U is daar van altyd af. Sekerlik is dit tog nie u plan om ons uit te wis nie! O Here, ons Rots, U het die Babiloniërs aangestel om ons te straf. U is te regverdig om onreg te duld. Maar is dit vir U moontlik om met gevoeligheid te sien hoe hulle ons verswelg? Is dit reg dat U stilbly terwyl goddeloses dié verslind wat meer regverdig is as hulle? Habakuk 1:12-13 (NLV) HABAKUK STAAN OP DIE KARAKTER VAN GOD Here, U was van altyd af daar en sal altyd daar wees. My God, U is volmaak, ’n mens kan nie anders nie as om U te aanbid. Here, by U het ons ook nog altyd veilig gevoel, maar nou het U die Babiloniërs aangestel om te wys dat ons skuldig is. U gebruik hulle om ons te straf vir alles wat ons verkeerd gedoen het. U is so volmaak dat dit onmoontlik is om te dink dat U sulke verkeerde dinge sal sien gebeur en dit doodgewoon sal aanvaar. Hoe is dit dan moontlik dat U sien wat hierdie boosdoeners aanvang en stilbly daaroor? Hulle wis mense uit wat beter as hulle leef. Hoe kan U mense so sonder beskerming los soos visse in die see wat enigeen sommer kan vang of soos ’n swerm insekte wat nie ’n leier het nie? Habakuk 1:12-14 (DB)

ONTHOU DIE EEND - Andries Vermeulen, 14 April 2019

Wat is krag? - Andries Enslin, 22 April 2018

God grou vir jou | Andries Vermeulen

Leef jou lewe, maar bly by die Here – KLOP! 13 April 2022 kykNET & Kie

Aanlyndiens | Woorde Reeks | Woorde is 'n Sleutel

ALWAYS BE SILENT IN 8 SITUATIONS - Myles Munroe Motivational Speech

Hoe praat God | Nevil Norden

Hoop soos Habakuk | Stephan Joubert

BID DIE REGTE EENLYNERS - 31 MEI 2026

9 Februarie 2018 Andries Vermeulen

JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie 2019

HOE ONTVANG JY DIE HEILIGE GEES? Andries Enslin - 9 JUN 2019

Is daar nog kans vir my? | Willem Badenhorst | 22 Okt '23

Andries Vermeulen - Onthou die eend - 28 April by Fokus Deo

God help my deur elke krisis (Riekert Botha)

Regardt van Den Bergh se Getuienis

Die Koninkryk is moeilik, maar lekker - Andries Enslin - 26 MEI 2019

Guns Kobus Brouwers

Henog

