Bekommernis is lewensgevaarlik [24 Aug 2025]

๐—ž๐—ผ๐—บ ๐—ธ๐˜‚๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜€๐—ฎ๐—ฎ๐—บ ๐—ฎ๐˜€ ๐—ฒ๐—ž๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ-๐—ณ๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ. Hierdie Sondag kuier ons saam met Stephan Joubert en ontdek uit die Bybel hoe God ons roep na โ€™n ander manier van leef. 'n Lewe met minder vrees en meer rus. #eKerk #eKerkLewendig #bekommernis