KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)
Om soos Jesus te kyk, vra dat ek sal leer om mense raak te kyk soos Hy. Saam met Jesus moet ek die vriende van die verlamde man se geloof raaksien terwyl die res net ervaar hoe 'n huis se dak afgebreek word. Ek moet sien hoe Jesus vir Levi as sy nuwe dissipel raaksien terwyl die res slegs 'n onrein tollenaar opmerk. Ek moet leer om saam met Jesus 'n geredde vrou raak te sien terwyl die res 'n sekswerker sien. Ek moet leer om te kyk met die deernis en ontferming van Jesus en van God. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: • KSM Lego and let God | Die toring van Babel Soeklig Playlist: • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod... TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure

Waar is my geliefde wat gesterf het? -In gesprek met Stephan Joubert -

Rou/Gedenkdiens van Helena (Lenie) Stapelberg Vrydag, 17 Julie 2026 @ 12h00.

KSM Erediens I 19 Jul. I Eksodus I Ek leef 'n nuwe lewenslied vir U (Stephan Joubert)

KSM Erediens | 21 Jul. | Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith)

DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
![Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]](https://i.ytimg.com/vi/58nqIe6XU-I/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLBDheIB63An-y4kWJss6kZI0QHR3Q)
Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]

WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026

KSM Erediens | 17 Mrt. | Ek is I Die Lig vir die wêreld (Stephan Joubert)

God grou vir jou | Andries Vermeulen

Die Seën van Slaap | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018

Louis Malherbe - Die Huwelik

KSM Erediens | 2 Jun. | Jesus se besoek is lewensgevaarlik. (Stephan Joubert)

2022 05 22 Om te leer kyk soos Jesus kyk

Satan Ontbloot - Deel 1 (www.kniel.co.za)

KSM Erediens I 30 Nov. I Wees gehoorsaam....dis dade en aksie. (Johan Smith)

Die wêreld draai nie om jou nie (Riekert Botha)

Stephan Joubert- Goeie Vrydag diens

CARPE DIEM SENIORS BIED AAN - STEPHAN JOUBERT
![So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]](https://i.ytimg.com/vi/bKn0ZoaddOw/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEjCNACELwBSFryq4qpAxUIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAE=&rs=AOn4CLAX3lGTYvU_lMgXj1WwBi5FJlzBpQ)
