S1, EP11 - Hoop ná Hartseer – Anja & Georg se miskraam reis 👼🏼 Rachelle Fourie & Georg - Anja Müller

Hierdie week is ‘n besondere episode van My Hart Klop So – Rachelle sit op die bank saam met Anja en Georg, ‘n pastoor paartjie van Malelane, wat eerlik en diep deel oor hulle reis deur die hartseer van ‘n miskraam. Hoofstukke : 0:00 - 01:10 = Ontmoet vir Georg & Anja Müller. 01:10 - 03:28 = Hoe klop hulle hart ? 03:28 - 08:50 = Georg & Anja se reis van hulle eerste swangerskap wat 'n miskraam was. 08:50 - 13:27 = Hoe het Georg as man gevoel terwyl die miskraam gebeur het ? 13:27 - 15:26 = Het die miskraam Anja se identiteit as vrou kom verander ? 15:26 - 19:35 = Hoe was die verlies en rou vir hulle tussen of met familie & vriende ? 19:35 - 21:06 = Het dit vir Georg & Anja gevoel tydens alles dat daar mense is wat nie verstaan waardeur hulle gaan nie ? 21:06 - 28:04 = Hoe hulle op verskillende maniere rou & verlies verwerk het totdat hulle besluit het om te probeer vir nuwe babatjie. 28:04 - 33:40 = Hoe Jesus selfs in die Getsémané-oomblikke nader kom. 33:40 - 39:09 = Hoe om jou vrou by te staan in die moeilike tyd ? 39:09 - 45:36 = Wat was die moeilikste en mooiste deur die reis ? 45:36 - 52:32 = Wat dit aan hulle huwelik gedoen het ? 52:32 - 58:22 = Raad aan ouers wat deur miskraam gegaan het ? 58:22 - 59:24 = Sê totsiens! Of jy self deur so iets is, iemand ken wat is, of net wil leer hoe om beter daar te wees virander – hierdie episode gaan jou hart aanraak en jou wys: daar is altyd hoop, selfs ná verlies. 💛 👉 Luister nou en deel dit met iemand wat bemoediging nodig het. #Miskraam #RouEnGenesing #AnjaEnGeorg #HoopNaVerlies #JesusInDieSeer #ChristelikePodcast #Getuienis #AfrikaansePodcast #rachellefouriepodcast #rachellepodcast #rachellefourie #rachelle #myhartklopsopodcast #myhart #myhartklopso

S1, EP12 - ‘n Lewende Verhouding met Jesus 🏃‍♀️ Rachelle Fourie - Zandeli Gamble
▶︎

S1, EP12 - ‘n Lewende Verhouding met Jesus 🏃‍♀️ Rachelle Fourie - Zandeli Gamble

S1, EP13 - Skuldgevoelens rondom kos 🍝 Rachelle Fourie & Aletheia Theron
▶︎

S1, EP13 - Skuldgevoelens rondom kos 🍝 Rachelle Fourie & Aletheia Theron

S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause
▶︎

S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause

Born With No Limbs: I Didn't Want To Be Their Poster Child! Briel Adams-Wheatley
▶︎

Born With No Limbs: I Didn't Want To Be Their Poster Child! Briel Adams-Wheatley

The Polygamist Author Reveals All The Truths And Lessons - Sue Nyathi
▶︎

The Polygamist Author Reveals All The Truths And Lessons - Sue Nyathi

Nobody Talks About This Side of Moving Abroad | LSE, Loneliness & Building a Life in London
▶︎

Nobody Talks About This Side of Moving Abroad | LSE, Loneliness & Building a Life in London

The LOST South African Show (2023) - FULL SPECIAL
▶︎

The LOST South African Show (2023) - FULL SPECIAL

Törékeny kincsünk: az egyensúly - Rácmolnár Lili, Paksi András, Szemzô Fruzsina
▶︎

Törékeny kincsünk: az egyensúly - Rácmolnár Lili, Paksi András, Szemzô Fruzsina

Türkei – USA Highlights | Gruppe D, FIFA WM 2026 | sportstudio
▶︎

Türkei – USA Highlights | Gruppe D, FIFA WM 2026 | sportstudio

Pastoor Desmond Wessels: Besef jy met Wie jy praat wanneer jy bid?
▶︎

Pastoor Desmond Wessels: Besef jy met Wie jy praat wanneer jy bid?

Pleite gegen Ecuador: Reif-Abrechnung mit den DFB-Stars | Reif ist Live
▶︎

Pleite gegen Ecuador: Reif-Abrechnung mit den DFB-Stars | Reif ist Live

Calm Seaside Night Escape 🌊🔥 Fireplace Crackles, Ocean Waves and Calm Sleep Sounds
▶︎

Calm Seaside Night Escape 🌊🔥 Fireplace Crackles, Ocean Waves and Calm Sleep Sounds

S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn
▶︎

S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn

S2 - As jy op God wag… en Hy jou verras! 🙏🏼 Rachelle Fourie saam Daandré & Marisca Coetzee
▶︎

S2 - As jy op God wag… en Hy jou verras! 🙏🏼 Rachelle Fourie saam Daandré & Marisca Coetzee

15 Minutes of Trevor Noah: Man of All Nations | Netflix Is A Joke
▶︎

15 Minutes of Trevor Noah: Man of All Nations | Netflix Is A Joke

🔴 Best Christian Worship Songs 2026 🙏 Nonstop Praise and Worship Music
▶︎

🔴 Best Christian Worship Songs 2026 🙏 Nonstop Praise and Worship Music

Tienerma se WAARSKUWING vir almal
▶︎

Tienerma se WAARSKUWING vir almal

Japan – Schweden Highlights | Gruppe F, FIFA WM 2026 | sportstudio
▶︎

Japan – Schweden Highlights | Gruppe F, FIFA WM 2026 | sportstudio

Nachtcafé Spezial: Die Entscheidung, die mein Leben verändert hat
▶︎

Nachtcafé Spezial: Die Entscheidung, die mein Leben verändert hat

Body Language Expert: Stop Using This, It’s Making People Dislike You, So Are These Subtle Mistakes!
▶︎

Body Language Expert: Stop Using This, It’s Making People Dislike You, So Are These Subtle Mistakes!