S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause
In hierdie episode van My Hart Klop So gesels Rachelle met die inspirerende Savahna Crause — model, sanger en motiveringspreker. Hulle praat eerlik oor purpose en passion, om God te vertrou in onseker tye, en die vrees om Hom verkeerd te hoor. Hierdie gesprek is vir elkeen wat onseker, moeg of onder druk voel, en herinner jou dat jy nie die volle prentjie hoef te sien om God te vertrou nie. ’n Spesiale dankie aan MooiKrans Venue & Gardens vir julle samewerking en ondersteuning om hierdie seisoen moontlik te maak. Hoofstukke: 0:00 Ontmoet vir Savanha 1:02 Savanha se hartklop 1:54 Purpose vs Passion 7:34 Hoe vertrou ek God met my roeping? 12:45 Hoe God jou lei in onsekerheid 17:07 Goeie seisoene en slegte seisoene 18:03 Wat as ek bang is ek hoor verkeerd? 22:02 Is God hard met ons wanneer ons Hom opreg soek maar onseker is? 24:46 Moet ek eers “heel” wees voordat God my kan gebruik? 28:33 Hoe verander genade jou as mens. 30:07 Savanha gee raad 31:53 Totsiens

S2 - As jy op God wag… en Hy jou verras! 🙏🏼 Rachelle Fourie saam Daandré & Marisca Coetzee

S1, EP13 - Skuldgevoelens rondom kos 🍝 Rachelle Fourie & Aletheia Theron

Podcast Ansulene Prinsloo - ActionCOACH Marie-Louise Smith

Hoe om jouself weer te vind na trauma - S1E2 | Janine Gouws

Pa slaan seun amper dood

Roudiens | Ilze Posthumus

S1, EP11 - Hoop ná Hartseer – Anja & Georg se miskraam reis 👼🏼 Rachelle Fourie & Georg - Anja Müller

Hoe My Kind Verdrink Het

What happens on June 30th in South Africa?

Blymoedig Sterwend

MY STORIE MET... EGSKEIDING #002

432Hz - Fall Into Deep Sleep in 3 Minutes, Heal All Damage In The Body and Spirit, Relieve Stress #2

S2 - ’n Lewe Gelei deur die Heilige Gees! 🤍 Rachelle Fourie & Michelle Eybers

MY STORIE MET... ANGS #009

21 Junie | Johan Geyser | Woorde wat verwond en genees

Twak Praat 32 - Dozi

Nicole lives ina DIY wooden tiny house surrounded by nature | ARD Room Tour

“Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd

“Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”

