S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn
Ons sê weer hallo vir Pickard en dié keer sluit sy pragtige vrou, Nadia, by ons aan! ✨ Nadia is ’n vrou vol wysheid, genade en diepe oorgawe aan Jesus. Sy werk in HR, ondersteun haar man in bediening, doen profetiese kuns en is binnekort ’n mamma! Haar hart brand vir geregtigheid en vir God se wil. Ons gesels eerlik oor Genesis 2:24 en wat dit prakties beteken om jou ouers “te verlaat” en jou maat aan te kleef; gesonde, liefdevolle maniere om grense te stel (sonder harde harte); hoe om feesdae en vakansies regverdig te balanseer; hoe emosionele gesondheid en veiligheid in jou huwelik lyk; en natuurlik… hoe ’n mens ’n “mamma’s boy” of ’n aanhoudende skoonma hanteer. 🙈 Hierdie episode is vir jou as jy verlang na balans, vrede en volwassenheid in verhoudings met skoonfamilie - én as jy jou huwelik wil versterk op God se manier. 🌸 Hoofstukke : 0:00 - 01:06 = Ontmoet vir Nadia & Pickard Henn. 01:06 - 4:02 = Hoe klop Nadia & hulle as getroudes se hart? 4:02 - 08:37 = Hoe lyk dit wanneer ’n mens trou, jou vader en moeder verlaat en aan jou lewensmaat kleef? 08:37 - 11:34 = Hoekom ervaar sommige mans skuld gevoelens om totsiens te sê vir hulle ouer huis en 'n lewe apart saam vrou te bou? 11:34 - 17:18 = Waar trek mens die lyn as daar eenheid is in huwelik en ouers of skoonouers wil opinie lewer oor die huwelik? 17:18 - 19:47 = Wat hou mens sacred in die huwelik wat nie hoef bespreek te word met ouers of skoonouers nie? 19:47 - 23:00 = Het dit al ooit gevoel dat ouers in julle huwelik in meng? 23:00 - 26:54 = Wat as 'n vrou en man nie vrymoedigheid het om 'n probleem van skoonouers te bespreek met mekaar nie? 26:54 - 36:14 = Hoe lyk 'n gesonde & veilige verhouding om in te wees? 36:14 - 37:29 = Watse punt laat mens besluit om grens te stel met ouers of skoonouers? 37:29 - 46:16 = Wat word gedoen as daar met liefde en respek grense gestel was maar die skoonouers of ouers vat dit nie goed op nie? 46:16 - 55:05 = Hoe word besluite gemaak rondom vakansie dae saam die 2 verskillende families? 55:05 - 59:20 = Eer jou ouers se die woord maar hoe kan dinge werk met huwelik? Word daar gebid oor die verskillende twee families? 59:20 - 01:03:50 = Hoe lyk 'n gesonde verhouding tussen ma en seun? 01:03:50 - 01:11:43 = Hoe vergewe mens 'n skoon ouer ? 01:11:43 - 01:12:02 = Sê totsiens! #Huwelik #Skoonma #Grense #ChristelikePodcast #myhartklopso #myhartklopsopodcast #klopklop #sondag #podcast #potgooi #rachellefouriepodcast #rachellepodcast #afrikaansepodcast #trending #life #motivation #lifestyle #amazing

S1, EP16 - ‘n Laaste KLOP vir Seisoen 1 🎞️ Roubert & Rachelle

S2 - As jy nie die volle prentjie kan sien nie! I Rachelle Rousseau Fourie & Savanha Crause

S1, EP6 - Verhoudings & Ouerwees - Niemand het gesê dis maklik nie! 👥 Rachelle & Mizáne

Über Auem - Live | Maria Fiechter & Nino Küenzi | Eden Music

Positive Vibes🌅 🌊Happy Energy Music to Start Your Day Right | Top Indie/Indie Pop Playlist

Da imigração ao YouTube: a coragem de viver de forma diferente com Franciele Egher #049

Barack and Michelle Obama in Their Most Personal Interview Yet: "We Are Each Other's Counterbalance"

Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)

TESTUL CARE POATE DESCOPERI CANCERUL DE COL UTERIN CU ANI ÎNAINTE DE APARIȚIA SIMPTOMELOR

How Trauma Teaches You to Tolerate Disrespect (and How to Unlearn It) | Brené Brown Motivation

S1, EP14 - Hoe wen mens in die lewe ? 🏆 Rachelle Fourie & Pickard Henn

S2 - As jy op God wag… en Hy jou verras! 🙏🏼 Rachelle Fourie saam Daandré & Marisca Coetzee

MY STORIE MET... ANGS #009

Freddie van Niekerk - Getuienis

432Hz - Fall Into Deep Sleep in 3 Minutes, Heal All Damage In The Body and Spirit, Relieve Stress #2

Indie Folk Compilation • Summer 2026 ☀️ (best new music | 2.5-hour playlist)

S1, EP2 - Blom in jou identiteit 🌸 Rachelle & M’landi

Praise and Worship Songs 2025 - Best Morning Worship Songs Playlist - I Speak Jesus

How to understand native speakers when they talk quickly: Live English Class

