Dodo Nyoka - Jou Land (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Koop of luister 'Jou Land' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB Volg Dodo Nyoka op sosiale media: Facebook -   / dodonyoka   Instagram -   / dodonyoka_music   TikTok -   / dodonyoka_music   _________________________________________________________________________________ Lirieke: Hoe lank dink jy sal jy nog kan slaap Voor die donker kom en baba bang kom maak Die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal Jy is sterker op jou knieë as jou voete my maat Dit is jou land  Dit is my land En hier waar ek staan sing ek Afrikaans Dit is duidelik en jy moet verstaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan En die kranse roep dit is tyd om te gaan Uit die bloute stem wat met jou hard praat Staan op uit die as uit, steek jou vakkel aan Hy’s ‘n vrag uit jou hart, jys Afrikaans Dit is jou land  Dit is my land En hier waar ek staan sing ek Afrikaans Dit is duidelik en jy moet verstaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan