Dodo Nyoka - Ek Kan Net Bid (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 6)
Koop of luister 'Ek Kan Net Bid' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB Volg Dodo Nyoka op sosiale media: Facebook - / dodonyoka Instagram - / dodonyoka_music TikTok - / dodonyoka_music ___________________________________________________________ Lirieke: Vier uur die oggend As die bed steeds kraak na al die oorlog Sukkel hy om te slaap hy val deur die krake Hy val tot hy wegraak Hy wil nie lag nie Want die oggend is koud dit word nie verwag nie Sy glimlag lyk oud asof hy jonk is As die koffie weer bitter proe Maar daar's 'n rand van klip en silwer in die donker as jy net weer kyk En as jy wonder oor die woorde sal ek oor jou skryf My leë gebede is die rede dat ek jou verwyt Ek kan net bid vir nou Tot my dae opraak Daar was nog soveel vrae Ek kan net bid vir nou En ek kan net bid vir jou Tot my dae uit loop As jy jou siel verkoop Ek kan net bid vir nou Ek kan net bid vir jou Tot my dae uit loop As jy jou siel verkoop Ek kan net bid vir nou En ek kan net bid oor jou Tot my dae opraak Daar was nog soveel vrae

Why Aliens Would NEVER Invade Africa

Jo Black, Leah - Nooit Alleen (Official Music Video)

Dodo Nyoka - Jou Land (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 9)

Zaan Sonnekus - Ek Kan Net Bid ( Oorspronklike Weergawe )

Aminda & Roje - Carpe Diem’s Kings

Onbeskryflik Mooi (Duet)

Avicii, Dua Lipa, Coldplay, Martin Garrix & Kygo, The Chainsmokers Style – Summer AFRO HOUSE Mix #03

Dodo Nyoka - As Ek Opstaan (Amptelike Musiekvideo)

Antie Poppie - Short Film

Teddy Swims Best Songs | Most Played Hits, Lose Control, The Door, Bad Dreams & More You Love #teddy

Tarryn Lamb - Vier Woorde

Robert Bolton - Slapende Honde (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)

Singer-songwriter Dodo Nyoka stuns with Theuns Jordaan cover

TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')

Unbelievable Smart Worker & Hilarious Fails | Construction Compilation #5 #adamrose #smartworkers

Dodo Nyoka - Frikkie vir 'n Rukkie (Amptelike Musiekvideo)

