Gabi Swanepoel - Vir Jou (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 5)
Koop of luister 'Vir Jou' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB Volg Gabi Swanepoel op sosiale media: Instagram - / dis_gabi TikTok - / gabiswanepoel ________________________________________________________ Lirieke: Vra my wysheid ek verwys jou Ignoreer my ek upstage jou My meningspyling onderskei jou Jy speel saam want ek verlei jou Ek wil vertaal in waterverf dimensies Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie As ek naby is aan jou As ek naby is aan jou Deur die skare soek ek net na jou Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou Al die kitare speel weer net vir jou Serenade, sang en dans vir jou In ‘n kroeg of in ‘n kerk As ons slaap of as ons werk Ons is swak maar ons is sterk Ons is vry maar in geveg Sonder liefde het ons niks Sonder liefde is daar niks Sonder liefde is ek niks Sonder liefde Deur die skare soek ek net na jou Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou Al die kitare speel weer net vir jou ‘n serenade, sang en dans vir jou Ooh ooh ooh

Lisie Basson - Sonvanger (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 6)

Gabi Swanepoel - My Hande (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 6)

Ek vra soene jy gee my lemoene@afrikaanswildans

Gabi Swanepoel - Reisiger (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3)

Gerhard Steyn - Vra Net Vir Jou (Amptelike Musiekvideo)

Samantha Leonard - Net Een Keer (Offisiële Musiekvideo)

Neon Moon

Gabi Swanepoel - Nagtegaal (Lirieke Video)

KAREN ZOID - VIR JOU

Gabi Swanepoel - What Goodbye Means (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 4)

Damian Beer & Monique Steyn - Shania Twain Mashup (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 4)

Gabi Swanepoel - Meer as Genoeg (Live) (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 8)

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Die Kontrak | Monique Steyn en Demi Lee Moore - Diane

Francois van Coke | Dagdrome in suburbia ft Spoegwolf (official)

Karlien van Jaarsveld - Als Is Okay (Lirieke Video)

Tasché - Sal Jy Vir My Wag (Lyric Video)

Gabi Swanepoel oor Nagtegaal

