Dodo Nyoka - Jannaman (Amptelike Musiekvideo)
'n Spesiale dankie aan Ukutula Lodge dat ons by julle kon skiet. Luister 'Jannaman' hier: https://DodoNyoka.lnk.to/Jannaman Volg vir Dodo op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/DodoNyoka?mi... Instagram - https://instagram.com/dodonyoka_music... TikTok - https://www.tiktok.com/@dodonyoka_mus... _______________________________ Lirieke: Jannaman kan Want niemand kan soos Jan kan Hy hou van ‘n vrou van Japanaman Soos ‘n Hilux, soos Hilux Roco Roco kom van Boksburg Noord Hy hou van Vrydae bike ry en baklei Hy hou van Rock ’n Roll Ons het gewerk deur die dag Ons het gejag in die nag Ons het gesweef al die pad, die pad, die pad Ons gaan plaas toe Ons het die biltong gehang Ons het die slange gevang En die manne was nou bang, bang, bang Behalwe Jannaman Brendon is ‘n bees van Bloemfontein Hy boer met boer pampoene En hy hou van braai En ‘n dubbel brandewyn Marno was ‘n man daar van Magaliesburg Hy hou van vis vang, Rustigheid langs die dam Hy luister Bob Marley Ons het gewerk deur die dag Ons het gejag in die nag Ons het gesweef al die pad, die pad, die pad Ons gaan plaas toe Ons het die biltong gehang Ons het die slange gevang En die manne was nou bang, bang, bang Behalwe Jannaman Ons het gevis langs dam Het gesing langs die vlam Het gepraat op die plaas Het gekuier in die aand Ons hoor die boerboele blaf Dis tyd om te jag Jannaman kan Want niemand kan soos Jan kan Hy hou van ‘n vrou van Japanaman Soos ‘n Hilux, soos Hilux Jannaman kan Want niemand kan soos Jan kan Hy hou van ‘n vrou van Japanaman Soos ‘n Hilux, soos Hilux

Francois van Coke & Dodo Nyoka - Dagdrome in Suburbia (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2024)

Dodo Nyoka - Foto's (Offisiële Musiekvideo)

Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander

DJ ORCA X - Jy's My Alles, My Lewe

Elandré - Vuur Op Die Water

Sy is op haar mooiste in my geskeurde t-shirt

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse - Hardekole

Barto - Impulsief (Official Music Video)

Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)

Take Me Home, Country Roads, Let It Be, Green Green Grass of Home - Classic Country Playlist Song

Bobby Van Jaarsveld - Boer Ding (Official Music Video)

Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)

Marno van der Merwe - By Die Dam

Jan Bloukaas - Boerseun

Kip Moore - She's Mine (Official Music Video)

Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)

Afrikaans is Groot 2024 - Die Konsert

