Dodo Nyoka - As Ek Opstaan (Amptelike Musiekvideo)

Luister 'As Ek Opstaan' hier: https://DodoNyoka.lnk.to/AsEkOpstaan Volg Dodo Nyoka op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/DodoNyoka?mi... Instagram - https://instagram.com/dodonyoka_music... TikTok - https://www.tiktok.com/@dodonyoka_mus... Musiekvideo: Gerduan Kemp Grip/Assistente: Talita Brits & Hendrik Odendaal Baie dankie aan 'Noag's Market' vir die deure in die musiekvideo. ______________________________________ Lirieke: Wie is ek, Sonder jou my vrou? Net ‘n huis Op sand gebou Wie is Ek, Sonder jou my vrou? Net ‘n huis ‘n leë gebou Maar ons jong belofte Was net ‘n droom Ons moes wakker word Ons jong belofte was net ‘n droom As Ek opstaan alleen In die hemel sonder jou My vrou sal ek moet terugkom Weer en weer As Ek opstaan alleen In die hemel sonder jou My vrou sal ek moet terugkom Een laaste keer Onthou jy nog Ons eerste liedjie? Onthou jy nog Jou laaste briefie? Onthou jy nog Hoe ons saam kon droom? As Ek opstaan alleen In die hemel sonder jou My vrou sal ek moet terugkom Weer en weer As Ek opstaan alleen In die hemel sonder jou My vrou sal ek moet terugkom Weer en weer As Ek opstaan alleen In die hemel sonder jou My vrou sal ek moet terugkom Een laaste keer Ek het jou alles gegee Toe kry jy die seer Ek moes aanbeweeg Soos die see Toe moes jy leer Hoe om my te vergeet My grootste vrees Vir jou om te leef Met my in gees Sonder vlees (Hoe ons saam kon droom) Here, gee my een naaste keer Maar ons jong belofte Was net ‘n droom Ons moes wakker word Ons jong belofte was net ‘n droom As Ek opstaan alleen In die hemel sonder jou My vrou sal ek moet terugkom Weer en weer As Ek opstaan alleen In die hemel sonder jou My vrou sal ek moet terugkom Een laaste keer