Refleksie van die hart Bybelstudie no. 3 - Vra vir wysheid

Refleksie van die Hart is 'n Bybelstudie gebasseer op die Brief van Jakobus. Hierdie derde Bybelstudie behandel Jakobus 1:5-8 en handel daaroor dat ons die Here moet vra vir wysheid wanneer ons geloof getoets word. Enigiemand wat Jesus Christus volg en dien, kan verseker weet dat versoekings en beproewings onverwags gaan opdaag. Verstaan ons altyd hoekom, en weet ons waarmee die Here in ons lewens besig is. Gaan na die webwerf by https://sites.google.com/view/refleksie-va... (copy and paste into your browser) om die teks af te laai en uit te druk, sodat die studies interaktief gevolg kan word. Vir meer inligting stuur 'n epos na [email protected]