Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou
Bybelstudie Psalm 107: God se goedheid in swaarkry tye Sessie 1: Let op: Die Here is getrou Revive Our Hearts South Africa se eerste Bybelstudiereeks in Afrikaans handel oor Psalm 107 - God se goedheid in tye van swaarkry. Retha de Villiers is die aanbieder en direkteur van Revive Our Hearts South Africa en bied reeds 30 jaar Vrouebybelstudies aan. Hierdie eerste sessie in die reeks van agt, gee ‘n oorsig oor die eerste helfte van die Psalm. Die Here se getrouheid word in die eerste 32 verse beskryf aan die hand van vier moeilike situasies waarin Christene hulle dikwels bevind. Daar word vertel hoe die Here antwoord op die hulpgeroep van die wat in die woestyn is, die wat in kettings vasgevang is, die wat ellendig voel as gevolg van hulle eie sondes en die wat storms in die lewe beleef.

Bybelstudie S1 E2: Let op: Alle mag behoort aan die Here

Herontdek die Bybel. Deel 1

Bybelstudie S1 E4: Help! Ek roep tot U, my God

In gesprek met ... Ds Riaan Victor

Every Letter the Apostle Paul Wrote, Explained in Order

20 Biblical Snacks That Will Heal You Instantly

Wat sê die Bybel oor bloedlynvloeke?

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

Die Besoek van die Here - Lester Olive (Tent Preke)

Van Twyfel Tot Geloof: Ontsluit die geheim in 3 Eenvoudige Stappe .

Bybelstudie Sessie 1 (Afrikaans)

The CONTROVERSIAL Missing years of JESUS found in an ETHIOPIAN Bible

WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026

Bybelstudie S1 E8: Let op: God is goed. Sy liefde vir jou sal nooit eindig nie

Kleingroepmateriaal #11: Praktyk 4 - Bybellees: Die gereelde en saamlees van die Bybel (Ivor Swartz)

'n Spesiale boodskap oor die huidige gebeure in Israel!

GOOI 'N STUK HOUT - Andries Enslin, 19 April 2019

Die Seën van Slaap | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

