Refleksie van die hart Bybelstudie no. 23 - Redding van 'n Siel
Refleksie van die Hart is 'n Bybelstudie gebasseer op die Brief van Jakobus. Die laaste twee verse is 'n samevatting van al die kosbare lesse in die brief van Jakobus. Uiteindelik kom alles bymekaar in die redding van siele, nadat die gelowiges toegerus is vir dienswerk. Dit is belangrik om die boodskap van die evangelie van Jesus Christus te verstaan, toe te pas en ook uit te dra. Gaan na die webwerf by https://sites.google.com/view/refleksie-va... (copy and paste into your browser) om die teks af te laai en uit te druk, sodat die studies interaktief gevolg kan word. Vir meer inligting stuur 'n epos na [email protected]

▶︎
Dispensasies Israel en die Wederkoms

▶︎
Die Kanaäniete: No 27 - Liggaamlike siektes

▶︎
Regardt van Den Bergh se Getuienis

▶︎
Pieter Omtzigt doet zijn verhaal: politiek, macht en de leegte van Nederland | De Ongelooflijke #303

▶︎
Riekert Botha - My Identiteit in Christus.

▶︎
'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners

▶︎
Refleksie van die hart Bybelstudie no. 1 - Inleiding

▶︎
Gees van Amnon

▶︎
KSM Bybelstudie I 9 Feb. I Openbaring I Week 4

▶︎
Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

▶︎
Ek is nie seker Jesus is genoeg nie - Riekert Botha

▶︎
Die Kanaäniete: No 24 - Die vier windrigtings: Wes en Oos. Die Tabernakel

▶︎
Die Seën van Slaap | Gary Kieswetter | Die Bron Kerk

▶︎
Wil jy die Leeu-Krag van God leer ken? (Riekert Botha)

▶︎
OPSTANDINGS SONDAG - Ek volg die opgestane Here Jesus Christus!

▶︎
Laaste Woorde Openbaring Bybelstudie Ds Gustav Opperman Op 22:17

▶︎
KSM Bybelstudie I 16 Feb. I Openbaring I Week 5

▶︎
Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)

▶︎
Die Kanaäniete: No 33 - Gees van Ophis

▶︎
