'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
Christene weet almal dat dit belangrik is om Bybelstudie te doen, maar hoe doen 'n mens Bybelstudie? Wat is 'n maklike manier om Stiltetyd te doen? 'n Metode wat selfs beginners wat jonk in die geloof is kan doen? In hierdie video demonstreer 'n eenvoudige, maar doeltreffende manier om Bybelstudie te doen wat ideaal is vir nuwe gelowiges sowel as vir Christene wat al lankal stiltetyd hou. Laat weet my gerus watter metode jy in jou stiltetyd gebruik. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek asseblief my website vir die bankbesonderhede: http://www.obed.co.za/About-Us/ Indien jy my YouTube kanaal wil borg of daarop wil adverteer, stuur gerus vir my 'n e-pos na: [email protected] My missie is om stories te vertel wat God laat glimlag en lewens impakteer.

Jou Gedagtes Maak Jou Ongelukkig.

Job Bybelskool

Hoe om getrou te bly wanneer jy moedeloos voel

Riekert Botha - My Identiteit in Christus.

Wie is jy? Met Esté Geldenhuys

Sê "La Vie" - Die beste bewaarde geheim...

Bybelstudie S1 E1: Let op: Die Here is getrou

Bybelstudie Sessie 1 (Afrikaans)

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

Kan jy in ongewone tale praat? … Dan is hierdie onderhoud vir jou! (Ivor Jefferies en Johan Delport)
![E- kerk: Ek leer om (reg) te bid. Deel 3 [20 Sept 2023] deur Stephan Joubert](https://i.ytimg.com/vi/VYuRPVS8yzY/hqdefault.jpg?sqp=-oaymwEnCNACELwBSFryq4qpAxkIARUAAAAAGAElAADIQj0AgKJDeAG4AvMY&rs=AOn4CLBLsaUkGS2uaMqW_8R1s1pjsWcC1g&usqp=CCY)
E- kerk: Ek leer om (reg) te bid. Deel 3 [20 Sept 2023] deur Stephan Joubert

Om God te aanbid is prakties (Jak 2:14-26) | Vita Dei 527

Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.

Waarom geloof in sekere seisoene moeiliker voel

Herontdek die Bybel. Deel 1

RAAK NOU KALM - VLUG NA GOD TOE - 12 JANUARIE 2025

Hoe Om 'n Bybellees-Roetine Te Begin

Johan Geyser - Innerlikke stilte - Episode 4

Hoe om daagliks God te soek en sy wil oor jou lewe te bid.

