Refleksie van die hart Bybelstudie no. 1 - Inleiding

Refleksie van die Hart is 'n Bybelstudie gebasseer op die Brief van Jakobus. Hierdie eerste video gee 'n inleiding tot die brief van Jakobus, asook die metodiek vir die Bybelstudie. Gaan na die webwerf by https://sites.google.com/view/refleksie-va... (copy and paste into your browser) om die teks af te laai en uit te druk, sodat die studies interaktief gevolg kan word. Vir meer inligting stuur 'n epos na [email protected]