15. Op. 17 en 18 Babilon se finale verwoesting.
Vanaf Openbaring 16 tot aan die einde van Openbaring 20 beskrywe Johannes vir ons stap vir stap die stelselmatige oorwinning van Jesus Christus die Lam van God oor die Antichris, die valse profeet, die Satan en hul goddelose koninkryk op aarde in die eindtyd. Op. 17:14: “... en die Lam sal hulle oorwin want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings.” In Openbaring 16:19 word aangekondig hoe dat God in sy toorn die hoofstad van die Antichris regering, nl. Babilon, gaan oordeel. In Openbaring 17 word die val van die godsdienstige/religieuse sisteem van Babilon beskrywe. In Openbaring 18 word die val van ekonomiese/kommersiële Babilon beskrywe. In Openbaring 19 word die wederkoms van Jesus beskrywe en hoe Hy dan die Antichris, die valse profeet en hulle leërs sal vernietig met die slag van Armagéddon. In Openbaring 20 word beskrywe hoe dat die Satan gegryp en gebind sal word vir duisend jaar lank en dat Jesus vir ‘n duisend jaar op aarde sal kom regeer. Volg ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon en/of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

17. Op. 19:11-21 - Die Wederkoms van Christus

Is Dit Nog die Moeite Werd om te Glo? | Lukas 7:18-35 | 31 Mei 2026

16. Op. 19:1-10 - Die bruilof van die Lam

Radical Christians – My Exit from the OCG (1/2) | Ivo Sasek and his Sect | Report | SRF Dok

Pinkster 2026 Deel 1: Die Persoon & Werk van die Heilige Gees | Johannes 16:5-15 | 19 Mei 2026

No. 18. Op. 20:1-10 - Die komende duisendjarige vrederyk.

John 3:3: What Jesus Really Meant by "Born Again"

Struikelblokke oppad na die hel - Matt. 7:13 - Ds Hennie Prinsloo

Why Mark's Gospel Has Such a Strange Ending: The Mark Series pt 70 (16:8)

Why Jesus Cursed the Fig Tree and "Flipped Out" in the Temple: The Mark Series pt 42 (11:12-25)

Die Hemelvaart van Jesus - Ds Hennie Prinsloo

Brian Cox: The quantum roots of reality | Full Interview

9. Op. hfst. 11 - Die tempel en die 2 getuies.

8. Op. hfst. 10 - Die sterk engel met die geopende boekie.

11. Op. hfst. 13 - Die komende Antichris Regering.

20. Op. 21 en 22 - Die nuwe hemel, die nuwe aarde en die nuwe stad.

19. Op. 20:11-15 - Die Groot Wittroon Oordeel

Sermon from 06/14/2026 - The Sesame Street Sermon on Refreshment

Videorundgang durch die 6. Symphonie von Beethoven mit Joana Mallwitz

