Vaar op met Hom Ps 47 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere

So daar is 'n beweging in die geskiedenis, nie net van die troonbestyging nie, maar van die HERE Jesus Christus wat sy uitverkorenes uit hierdie sondige wêreld uithaal, waar hulle in slawerny geknel is en met hulle saam is op pad na 'n hemelse heerlikheid. Vir alle vorige Bybelstudies en meer as 1000 preke, Helpende Woord dagstukkies en geskiedenisvideo's besoek asb ons webblad: woordeuitsywoning.com en teken in. Alles is gratis. Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 47 Opnamedatum: 2022 11 07 Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 47:1,4 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar. Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram. 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges. 4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Eer God in sy huis Ps 48 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
▶︎

Eer God in sy huis Ps 48 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning
▶︎

As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning

Neuroscience Confirms: This Biblical Habit Rewires Your Brain
▶︎

Neuroscience Confirms: This Biblical Habit Rewires Your Brain

The tragic demise of the Wankel engine. A look back!
▶︎

The tragic demise of the Wankel engine. A look back!

Lukas 15:1-10 (Die verlore skaap en die verlore muntstuk)
▶︎

Lukas 15:1-10 (Die verlore skaap en die verlore muntstuk)

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)
▶︎

I Spent 20 Days Building the Cheapest Forest House Alone to Live: Solo Bushcraft (Full)

When A Parrot Meets An Owl❤️🦜 Funniest Parrot Moments
▶︎

When A Parrot Meets An Owl❤️🦜 Funniest Parrot Moments

Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
▶︎

Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

How I started working in signs and wonders. | Evangelist REINHARD BONNKE | #reinhardbonnke
▶︎

How I started working in signs and wonders. | Evangelist REINHARD BONNKE | #reinhardbonnke

I have never eaten such delicious zucchini!  Nobody knows this recipe!  Only 2 ingredients!
▶︎

I have never eaten such delicious zucchini! Nobody knows this recipe! Only 2 ingredients!

Wie zit op  jouw troon - Gor Khatchikyan
▶︎

Wie zit op jouw troon - Gor Khatchikyan

Time Alone With God | Soaking Worship Instrumental
▶︎

Time Alone With God | Soaking Worship Instrumental

Morning Worship Songs 2026 ✝️Start Your Day With God | Worship Songs for Prayer, Peace & Faith
▶︎

Morning Worship Songs 2026 ✝️Start Your Day With God | Worship Songs for Prayer, Peace & Faith

Kan ek vra net wat ek wil? (Joh 14:2-16) | Vita Dei 769
▶︎

Kan ek vra net wat ek wil? (Joh 14:2-16) | Vita Dei 769

KSM Bybelstudie I 16 Mrt. I Openbaring I Week 9
▶︎

KSM Bybelstudie I 16 Mrt. I Openbaring I Week 9

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
▶︎

Wat sien ons vandag? (Ps 46; Op 5&6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Moenie vrees nie, want God se liefde verdryf vrees!
▶︎

Moenie vrees nie, want God se liefde verdryf vrees!

PUT GOD FIRST - Best Motivational & Inspirational Speech Video (Featuring Denzel Washington)
▶︎

PUT GOD FIRST - Best Motivational & Inspirational Speech Video (Featuring Denzel Washington)

Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
▶︎

Inleiding tot die Psalms Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

23 Maart. '25 -  "Groei - Aanbidding eer God” -Ps Rinus van Sandwyk
▶︎

23 Maart. '25 - "Groei - Aanbidding eer God” -Ps Rinus van Sandwyk