Aan jou "klere" sal jy geken word... - Efesiërs 4:17-5:2 (johannes van der merwe)
Aan jou "klere" sal jy geken word... - 'n kort oordenking deur johannes vd merwe - ng kerk alkmaar - Teksverse: Efesiërs 4:17-5:2 ook: 2 Korintiërs 3:18, 2 Korintiërs 2:15, Romeine 8:4-5 en Esegiël 36:26-27 Is jy nog vasgevang in ou gewoontes en lewenspatrone? In hierdie preek uit Efesiërs 4:17–5:2 kyk ons hoe Paulus gelowiges oproep om die ou lewe finaal agter te laat, die nuwe mens in Christus - wat reeds soos nuwe klere aangetrek is - elke dag uit te leef — net soos Christus vir ons geleef het. Maak aanpassings soos nodig. Agterlaat – Verlaat die ou lewenswyse van sonde en futiele denke Aantrek – Leef vanuit jou nuwe identiteit in Christus Aanpas – Maak daagliks koersaanpassings deur die Heilige Gees Hoe "ruik" jou lewe vir die mense rondom jou? ----------------------------------------------------------------------------------- Chapters / episodes: ----------------------------------------------------------------------------------- 00:00 - Begin 00:20 - Teksaankondiging en gebed 02:00 - Skriflesing Efesiërs 4:17-5:2 04:45 - Uitlig van drie teksgedeeltes 05:38 - Inleiding 08:40 - 1. Agterlaat 17:00 - 2. Aangetrek 23:40 - 3. Aanpas 30:24 - Gebed #Jesus #Christus #Bybel #oordenking #christen #alkmaargemeente #Liefde #Genade #Geloof #Afrikaans #NuweTestament #nuweverbond #johannesvandermerwe #preek #lydenstyd #koersaanpassing Dutch Reformed Church Christian Biblical short devotionals and longer messages NG Kerk Alkmaar (Mpumalanga) weeklikse preek en kort oordenkings (elke weeksdag)

God breek elke grens - Handelinge 8-9

Wanneer kompromie die tempel binnedring! // Torah Porsie 41 // Pinchas

5 Julie 2026 Prof. Francois Viljoen: Efesiërs 3:14-21

Waarom woeden de heidenen en bedenken de volken ijdelheid - Kees van Velzen - Het Gesprek

Die ongemaklike boodskap - Handelinge 6-7

Die vreemde God? | 28 Junie 2026 | Danie Goosen

John Lennox Brilliant Response on "Why did God command Killing in the Bible?"

'n Eerlike, dapper en dienende kerk - Handelinge 5-6

The Best Psalms to Sleep | Rain and Thunder | Bible Reading | Psalms | Audio Bible

As jy in die weg van God stap sal jy die Vrug sien!

My Reg as 'n Burger van die Koninkryk van God | Johan Deysel | Erediens | 11 Mei 2025 | MBAU

RITME Digitaal | God Is Nou Hier | Stephan Joubert

Smirna - Ly getrou | Petrie Spies | Briewe vir die kerk (Deel 3)

KSM Erediens I 17 Aug. I Ek glo... I Daarom wil ek my nie so bekommer nie (Johan Smith)

Hulle wat deur die krake val... - Handelinge 6:1-7

Live from Rotterdam Central Station • Worship on the Streets • Presence Revival

11 Mei | 08:30 | Johan Smith | In Moeilike Plekke

1 Korintiërs 13:4b Afgunstig, grootpraterig en verwaand (met Ivor Swartz)

WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026

