Wanneer kompromie die tempel binnedring! // Torah Porsie 41 // Pinchas
Wat gebeur wanneer sonde nie meer buite die kamp bly nie, maar binne die volk van YHWH en selfs binne die Tempel inkom? Waarom het Pinehas opgestaan toe almal anders stilgebly het? Hierdie is nie net 'n verhaal uit die verlede nie. Dit is 'n profetiese waarskuwing vir ons tyd. Ons gaan kyk na: Die gevaar van kompromie en geestelike vermenging. Waarom seksuele immoraliteit en afgodery altyd hand aan hand loop. Wat dit beteken om met heilige ywer vir Elohim se waarheid op te staan. Hoe hierdie Torah-gedeelte direk spreek tot die eindtyd en die bruid se posisie.. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** 🔴 SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Naam: Hemivision (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2019/592243/07 h/a: Menorah Ministries Bank: Standard Bank Tak: Upington Tak kode: 050-704 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op 🔵 Facebook: / menorahtabernakel Volg ons op 🟣 Instagram: / menorah_tabernakel Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal. 1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. Shalom Menorah Tabernakel

Die hemel - God én ons se woning!

Andreas Kravik vs. Ragnar Hatlem i debatt om det nye handelsforbud med israelske bosetninger

Geheim geopenbaar: Hoe om DEMONE te oorwin - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Onthou my - Beleef Preek #116

Only God Was Wise Enough to Hide This — Now the Secret Belongs to All

KSM Erediens | 18 Mei. | Maar julle I Moet kyk soos Jesus (Stephan Joubert)

Wat gaan aan in die hemel?

Pastoor Desmond Wessels:

Torah and the Birth of America | How God’s Law Brings Liberty | Independence Day Shabbat Drash

“When Will Messiah Come?” Rabbi Divulges What Happens During The END TIMES

05 Julie 2026 met Ekard Dicks

Gebroke en Stukkende families - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

What the Arab World Knew All Along & How Israel Lost the Information War | Einat Wilf

Dit 30-Dagenplan Herprogrammeert Je Stofwisseling — Zonder Dieet

Making Coffee, Tea & Soup On Shabbat

Besnydenis - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat!

WAT KOM! wees gereed en voorbereid - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

Ewige Lig Pretoria Livestream 10 Uur Diens

