Die ongemaklike boodskap - Handelinge 6-7
'n kort oordenking deur johannes vd merwe - ng kerk alkmaar Kan jy vas staan as dit jou alles gaan kos? In hierdie boodskap uit Handelinge 6:8–7:60 kyk ons na Stefanus — een van die eerste diakens van die vroeë kerk — 'n man vol van die Heilige Gees, wat onbevrees getuig het voor die Joodse Raad, selfs toe dit sy lewe gekos het. Drie vrae word bekyk: ★ Wie was Stefanus? - Wie Stefanus was en waarom sy getuienis so kragtig was. ★ Wat het hy gesê? - Hoe die Heilige Gees gelowiges toerus om te getuig onder druk. ★ En hoe het hy gesterwe? - Waarom Stefanus Jesus sien staan aan die regterhand van die Vader... Wat beteken Stefanus se marteldood vir ons vandag. Die vraag: Sal jy vas staan as dit alles kos? Stefanus se verdediging voor die Sanhedrin is nie 'n selfverdediging nie — dit is 'n dapper, Skrifgefundeerde oorsig van Israel se geskiedenis wat eindig as 'n aanklag. En sy dood? Dit is 'n dood vol van Christus — sy laaste woorde 'n eggo van Jesus self aan die kruis. 💡 Paulus skryf hieroor: "Want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins." — Filippense 1:21 📖 Skrifgedeelte: Handelinge 6:8 – 7:60 📍Reeks: Oorsig oor Handelinge ---------------------------------------------------------------------- Chapters | Hoofstukke ---------------------------------------------------------------------- 00:22 - Begin, Skrif-aankondiging en gebed. 02:00 - Tema en Skriflesing - Dele uit Handelinge 6 en 7 04:26 - Opsomming van Handelinge hoofstuk 7 09:46 - Ankerteksvers 10:10 - Inleiding 11:16 - 1. 'n Man vol van die Heilige Gees 18:10 - 2. 'n Verdediging vol van die Skrif 26:40 - 3. 'n Dood vaol van Christus 30:48 - Gebed ---------------------------------------------------------------------- 🔔 Teken gerus in op hierdie kanaal vir kort Afrikaanse oordenkings en Sondag se boodskap. NG Kerk Alkmaar (Mpumalanga). Dutch Reformed Church Christian Biblical short devotionals and longer messages. #Jesus #Christus #Bybel #oordenking #christen #alkmaargemeente #Liefde #Genade #Geloof #Afrikaans #NuweTestament #nuweverbond #johannesvandermerwe

WSDB: VYF MINUTE NA DIE DOOD VAN 'N ONGELOWIGE.

11 Mei | 08:30 | Johan Smith | In Moeilike Plekke

Fr Jacques Phillipe | Interior Freedom & the Healing of Desire | St Patrick's Soho Summit 2026

God breek elke grens - Handelinge 8-9

Wanneer die Here met horende dowe en siende blinde mense praat! (Ese 15:1-8)

Die Vader help ons om in Jesus te bly (Joh 15:6-8) | Vita Dei 779

Onthou my - Beleef Preek #116

A Jewish Man Studied Jesus' Shroud for 46 Years — One Molecule Broke Him

Wanneer kompromie die tempel binnedring! // Torah Porsie 41 // Pinchas

05-07-2026 - Vergifnis (3) - Jan Brand - Christus Gemeente Vaalharts

First Church TOG Broadcast Sunday July 5th, 2026 AM LIVE from Headquarters Campus Site.

Is ons getuies van Jesus, of staatsaansklaers. (Lukas 24)

Dr. André Bester - Titus 1 - Wees 'n voorbeeld - 7 Julie 2026 (A)

Blind gemaak om beter te kan sien - Handelinge 9:1-6

Bereid om met jou lewe te betaal? - Handelinge 7:59-60

When the Brain Can't Hear God: Trauma, Neuroscience and Healing w/ Dr Beth Argot | LYBL | Ep 325

Die vreemde God? | 28 Junie 2026 | Danie Goosen

Twyfel - Johan Smith (12 April 2026)

Hebreërs Journey Siklus 2

